My eerste plasing. Steek nog voelers uit ;-)

Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • 'n Spesiale dankie aan almal vir julle kommentaar en die voorreg om deel te wees van Fotoskool.
  • Welkom Rona. Uitstekende foto.
  • Baie welkom by Fotoskool,Rona, vertrou jy gaan dit net so geniet soos ons ander. Baie mooi eerste foto, ek hou van die voelers van die gogga en jou bokeh agtergrond
  • Baie mooi eerste foto Rona. Mooi komposisie en ń pragtige agtergrond.
  • hallo Rona - bly om jou te ontmoet! hierdie skool leer ons sommer baie slim, en ek hoop om nog baie van jou foto's hier te sien - ek hou van jou mooi geel blommetjie en sy gogga!! die agtergrond is ook stunning!!
  • Rona, baie welkom hier op Fotoskool. Ek hoop en vertrou jy gaan dit baie geniet en in die proses ook baie leer. Hierdie foto is pragtig en baie goed uitgevoer. Die blom vorm 'n sterk fokuspunt met skerp fokus en mooi helder kleure, Dit is ook mooi eksentries geplaas en leun mooi in die foto in. Die goggga is 'n bonus. maar ek wil jou veral komplimneteer met die agtergrond. Dis pragtig met mooi kelure van die veelvuldige bokeh. Baie mooi - dis baie goed gedoen. Jy kan met groot selfvertroue voortgaan!
This reply was deleted.

Aktiwiteit

Huey Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Vandag is ook een van KNP se mooie geveerdesCanon 50SX HS PowershotBrandpuntafstand : 80.30 mmTyd 1/125 sekf/5.6ISO 160Auto Mode 
27 minutes ago
Gerrie Lambrechts posted a photo
53 minutes ago
Tersia Weitsz posted a photo
Nog 'n rob wat kom groet
1 hour ago
Donald E Jacobs 2nd posted a photo
2 hours ago
  • Tersia Weitsz Die drama goed vasgevang, dit lyk erg! Goeie foto
    1 hour ago
Donald E Jacobs 2nd posted a photo
2 hours ago
HERMAN posted a photo
1/250 sek,iso 100 100mm f2.8Eerste probeerslag
4 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Goed geneem, ek het amper gedink dit is ’n vuurvliegie.
    57 minutes ago
  • Tersia Weitsz Mooi fokus op die kooltjie, ek hou baie daarvan
    1 hour ago
Hennie Cronjé posted a photo
Hierdie is die saad van 'n rooierige gras in die berg. Ai, ek wens ek het 'n goeie kennis van grasse gehad. Hulle was só mooi daar in die Drakensberge.
17 hours ago
  • Tersia Weitsz Dis nou regtig mooi Hennie!
    1 hour ago
  • HERMAN Pragtige kleure
    4 hours ago
  • Johan Ayres Die foto is besig, maar tog pla dit nie. Die geheelbeeld maak sin en die foto is vrolik en kleurvol om na te kyk.
    13 hours ago
Tersia Weitsz posted a photo
20 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis pragtig en goed uitgevoer. Ek hou van die zig-Zac lyn deur die foto. Pragtige, ryk kleure ook. Baie mooi!
    17 hours ago
Johan Ayres posted a photo
20 hours ago
  • Hennie Cronjé Kom ons sing saam! Hierdie foto se naam moet wees "Die dirigent"! Dis pragtig en uitstekend uitgevoer. Baie mooi!
    17 hours ago
  • Tersia Weitsz Die foto laat my aan orkes dirigent dink, puik Johan
    20 hours ago
Ingrid Louw posted a photo
21 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Pragtig
    56 minutes ago
  • Hennie Cronjé Ook pragtig! Dit neig na low key en die eenvoud is treffend. Mooi skerp met mooi lig op die blom en pragtige kleure. Baie mooi!
    17 hours ago
  • Tersia Weitsz Baie mooi gedoen en goeie agtergrond Ingrid, ek hou van geel kern wat net net wys
    20 hours ago
Ingrid Louw posted a photo
21 hours ago
  • Hennie Cronjé 'n Pragtige, tydlose, low key foto met atmosfeer. Dis pragtig en baie goed uitgevoer. Mooi!
    17 hours ago
  • Tersia Weitsz Net so mooi
    20 hours ago
Gerrie Lambrechts posted a photo
yesterday
  • Gerrie Lambrechts Dankie Tersia en Hennie.
    16 hours ago
  • Hennie Cronjé Die groot foto maak indruk!!! Die baie blomme is wel besig, maar vorm 'n tekstuur met die voël die fokuspunt. Onthou, tekstuur kan met of sonder 'n fokuspunt wees. Die foto is moois kerp met pragtige kleure. Goed gedoen!
    17 hours ago
  • Tersia Weitsz Bietjie besige foto, maar mooi skerp en blinkoog
    20 hours ago
HERMAN posted a photo
100 mm  f8 iso 400  1/250 sek
yesterday
  • Hennie Cronjé Dis pragtig en werklik uitstekend uitgevoer. Baie mooi skerp fokus met mooi kleure en 'n goeie agtergrond. Mens kan sien hoe vlak raak die velddiepte op makro deurdat die voorste blommetjie reeds effe uit fokus raak. Dis darem nie steurend nie. Baie…
    18 hours ago
  • Johan Ayres Baie geluk met 'n pragtige foto, skitterende kleure en perfekte agtergrond. Die beligting is uitstekend.
    20 hours ago
  • Tersia Weitsz Baie mooi skerp en agtergrond werk goed saam
    20 hours ago
Magda van der Merwe posted a photo
Hulle is lastig maar tog cute.
yesterday
  • Tersia Weitsz Pragtig Magda, ek hou ook van verwerking
    20 hours ago
  • Hennie Cronjé Ook ‘n pragtige kunswerk, wat jy baie goed uitgevoer het. Hierdie is een van die min foto’s waar die filter wat jy gebruik het regtig goed werk. Dis pla gladnie enis eintlik mooi. Goed gedoen!
    yesterday
Magda van der Merwe posted a photo
Weer lekker speel.
yesterday
  • Tersia Weitsz Hoe jy jou samestellings doen, het ek geen benul, maar ek hou daarvan!
    20 hours ago
  • Hennie Cronjé Pragitg! Dis uitstekend gedoen - ‘n wae kunswerk. Dis vol interessanthede, wat mens goed besig hou. Mooi!
    yesterday
Vida van Schalkwyk posted a photo
yesterday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html