Igno, soos ek beloof het het ek die skieër genader en hy was so gaaf om vanoggend weer te gaan spring. Hy het selfs twee keer gespring!! Grappies op ‘n stokkie. Hierdie een se lug het ek m.b.v. Luminar AI vervang met ‘n lug van my eie. Ek het die vorige foto se land en see behou. Ek vind Luminar uitstekend as ‘n byvoeging tot bv. PS en LR. As jou foto net redigering nodig het werk dit uitstekend, veral omdat die program baie konserwatief is en ‘n mens nie maklik kan ‘over process’ nie. Of die veranderings verbeterings is kan julle self besluit.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Aktiwiteit
Hulle is lastig maar tog cute.
-
Hennie Cronjé Ook ‘n pragtige kunswerk, wat jy baie goed uitgevoer het. Hierdie is een van die min foto’s waar die filter wat jy gebruik het regtig goed werk. Dis pla gladnie enis eintlik mooi. Goed gedoen!
Weer lekker speel.
-
Hennie Cronjé Pragitg! Dis uitstekend gedoen - ‘n wae kunswerk. Dis vol interessanthede, wat mens goed besig hou. Mooi!
-
Gerrie Lambrechts Mooi foto.
-
Hennie Cronjé Dis pragtig, met mooi sagte kleure. Ook ‘n goeie komposisie. Baie mooi!
-
Magda van der Merwe Vida dis n pragtige foto
Hierdie blommetjie is so groot soos my duimnael. (Miskien kan julle help, ek wil 'n perspektieffoto hier in die kommentaarboksie laai, maar wanneer ek op die "image icon" klik en die perspektieffoto laai, vervang die perspektieffoto my hooffoto en…
-
Hennie Cronjé Dis uitstekend gedoen met die druppeltjies wat die kersie op die koek is. Die agtergrond is pragtig en goed gedoen. Dit wil my voorkom asof hiedie foto baie klein is (miskien baie gecrop). As dit so is, het dit dalk te doen met die verplasing vd…
Ook in die Drakensberg
-
Magda van der Merwe Pragtig Hennie
-
Gerrie Lambrechts Ai dit is daem baie mooi met die boog en druppels wat so bly hang.
Foto heelwat gecrop. Besoek aan Houtbaai met net Canon Powershot A3100 IS maar kon nie die foto los nie! Sou graag eerder die 600D in my hand wou hê, maar ...............
-
Magda van der Merwe Tersia dis n pragtig foto
-
Hennie Cronjé Pragtig! Die wit kontrasteer baie goed teenoor die donker agtergrond en vorm dus 'n sterk fokuspunt. Mooi skerp ook. Baie mooi!
-
Gerrie Lambrechts Dankie Tersia en Hennie.
-
Hennie Cronjé Dis pragtig met hope atmosfeer. mooi skerp ook met goeie beligting. Die voël vorm 'n baie goeie en sterk fokuspunt. Baie mooi - dis uitstekend gedoen!
-
Tersia Weitsz Ek hou van die silhoeete van voel en takkies met mooi agtergrond
Ek neem al my foto's met 'n Canon 100mm makrolens.
-
Hennie Cronjé Dis pragtig! Baie skerp met pragtige kleure en 'n goeie agtergrond. Baie goed gedoen!
-
Tersia Weitsz Die detail is ongelooflik
Die drie-benige Orca van PetroSA ontstel sommiges omdat hul voel dit belemmer Mosselbaai se asemrowende see-uitsigte. Ander het gewoond geraak aan die reusagtige metaal-monster wat saans flikkerliggies soos 'n kersboom vertoon ... dit word nie tans…
-
Hennie Cronjé Statig en pragtig! Baie goed gefotografeer, maar daar is 'n sensor stofkolletjie net regs van die toring. Verder baie mooi.
-
Tersia Weitsz Baie goed gedoen met die Orca, oor die wit olifant sal ons maar nie praat nie!
Geparkeer tussen ander voertuie, jammer dat dit nie 'skoon' is om die kar nie en ek gaan ook nie eers probeer nie, so sien dit maar as 'n wys foto. Dankie vir kyk en kommentaar op stert van die Cobra
-
Josef Steyn 'n Mooi enetjie. Sou graag sy petrol wou plat trap!!
-
Hennie Cronjé Dis jammer van die ander karre, want hierdie is só 'n mooi karretjie. Dankie hiervoor.
-
Hennie Cronjé Ek hou van die liggies daar. Dit gee bietjie karakter en wys die werklikheid. Dis 'n baie mooi foto wat goed uitgevoer is. Mooi!
-
Tersia Weitsz Gerrie, ek hou daarvan dat die liggies wys, mooi foto!
Om hierdie foto in Photoshop te maak of m.b.v. meervoudige beligting is baie maklik. Om dit in-kamera met een druk van die knoppie te doen is 'n perd van 'n ander kleur, veral omdat dit blind en in spieëlbeeld gedoen word. Die kamera is 5 keer…
-
Johan Ayres Baie geluk met 'n skitterende foto en tegniek.
-
Hennie Cronjé Ek salueer jou! Dis werklik uitstekend gedoen! Baie geluk hiermee - dis pragtig!
-
Tersia Weitsz Ek sal dit nie eers probeer nie Josef, jou driehoek en spasieering het puik uitgewerk!
Kroonkiewiet
-
Hennie Cronjé Net te pragtig - Ma en kind. Baie goed gefotografeer met mooi skerp fokus en goeie beligting. Mooi!
-
Tersia Weitsz Tog te pragtig Ingrid
-
Josef Steyn 'n Besondere toneel Ingrid. Lekker skerp op die kiewiet.
Hierdie outjie kan jy nie van naby en in 'n spesifieke posisie vang nie. Maar is dit nie dierbaar nie.
-
Hennie Cronjé Uitstekend gedoen! Dis nie maklik om naby genoeg aan hulle te kom nie omdat die ouers die kleintjies beskerm. Baie geod gedoen!
-
Tersia Weitsz Langbeen, blinkoog en regop, pragtig Ingrid
-
Josef Steyn Die outjie steel sommer 'n mens se hart. Uitstekend.
Comments