Huiswerk 2

Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Josef, albei jou foto's is vir my treffend, veral vanweë die skerp fokus regdeur en goeie kleurversadiging.
    Die voorgrond hier is so treffend dat ek nie wolkies soek nie.
  • Josef, ek verkies jou Pragtige foto van gister net soos wat dit is.
This reply was deleted.

Aktiwiteit

Ingrid Louw posted a photo
1 hour ago
Tersia Weitsz commented on Liz's photo
"wow"
2 hours ago
Liz posted a photo
My buurvrou se Yorkie. Sandy het haar vasgehou in die wind terwyl ek haar afgeneem het 😀
4 hours ago
  • Tersia Weitsz Dis kostelike foto met die hare so in alle rigtings
    2 hours ago
  • Hennie Cronjé 'n Yorkie wys nie oog nie! Dis 'n pragtige foto! Baie goed uitgevoer met goeie eenvoud, skerp fokus en mooi kleure. Mooi!
    3 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Goeie detail en mooi skerp foto. Ek hou vd blink neusie.
    3 hours ago
Liz posted a photo
Hulle is die verkleur mannetjies van die Spinnekop spesie. Hul verander hul kleur om te pas by die blom waarop hul sit. Hul is onskadelik en hou hul pote so oop om victims te vang. Dan knyp hul daardie lang pote toe en eet.
4 hours ago
  • Tersia Weitsz Pragtig en dankie vir die inligting
    2 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis pragtig en baie goed gefotografeer so reg van voor. Dit gee goeie simmetrie en die agtergrond is goed. Omdat hulle die kleur van die blom aanneem, is hulle seker moeiliker om waar te neem en in die foto sal dit die kontras verlaag. Dit maak dan…
    3 hours ago
  • Liz Dankie Herman en Elna.
    Elna as hul volwassen is is hul redelik groterig. Pas gebore is hul klein. Hulle kry mens baie op Lavender, varkblomme ens. Moet net ingestel wees om hul te sien 😀
    5 hours ago
  • HERMAN Baie mooi
    5 hours ago
  • Elna Geringer Ek verstaan hulle is piep klein, ek self het nog nooit een gesien nie. BGG met die outjie Liz
    5 hours ago
Elna Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Lank, lank gelede was daar baie vliegtuie by ons lughawens. Vandag is daar net hier en daar enkeles oor. Lug Vervoer van weleer. Selfoon foto by Kaapstad se lughawe ‘n paar jaar…
5 hours ago
  • Tersia Weitsz Baie mooi met hul sterte so in n ry
    2 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Mooi herhaling en skerp kleure.
    3 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis pragtig! Die komposisie is goed, maar hier is iets snaaks. Dis asof die Tygerberg heuwels in die agtergrond my oog sterker trek as die vliegtuie se sterte met hul mooi helder kleure. Mens sou dit andersom verwag en ek dink dis wat jy met jou…
    3 hours ago
  • Liz Nou wil ek sommer weer vêr gaan reis!!
    Hou hiervan 🤗
    4 hours ago
Huey Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Sommer net ‘n rooi Dahlia in die tuin Editor antwoord : Dankie vir die raad by gister se foto. Daardie foto het vir my ‘n hele paar nuwe grys hare gegee. Huey wil nie die PowerShot op…
5 hours ago
  • Tersia Weitsz Baie mooi Huey
    2 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Baie mooi foto met die rooi vd Dahlias wat tref.
    3 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis 'n pragtige en treffende foto. Die helder, ryk rooi trek sterk aandag en hou jou oog vas. Die fokus is baie mooi skerp, wat bydra tot die sukses van hierdie foto. Dan is daar goeie, sterk kontras in kleur tussen die blomme en die agtergrond.…
    3 hours ago
  • Liz Hulle is darem pragtige blomme. Prag kleur en fokus
    4 hours ago
Josef Steyn posted a photo
My Fotoskool is tans op 'n sloerstaking. Ek krit weer sodra dit beter gaan.
6 hours ago
  • Tersia Weitsz Geelkrans het jou besig gehou en die tyd wat jy daar spandeer het, het jou pragtige fotos gegee
    2 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Regs val die lig baie mooi, goeie foto Josef. Moet net nie permanent staak nie.
    3 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis pragtig met 'n goeie komposisie en mooi kleure, asook uitstekende kontras. Hierdie foto is 'n rapsie te sterk verskerp. Die rots se rand lyk flymskerp, wat effens onnatuurlik voorkom. Verder is daar 'n fyn wit halo om die rots se rand wat die…
    3 hours ago
  • Liz Hehe ai toggie jy is humorously!!
    Prag foto met kleur en tekstuur
    4 hours ago
  • Elna Geringer Die ryk en warm kleure gee 'n wonderike atmosfeer aan die toneel Josef. Rie rots in die voorgrond skep ook 'n mooi raam
    5 hours ago
Gerrie Lambrechts posted a photo
6 hours ago
  • Tersia Weitsz Eenvoud... pragtig Gerrie
    2 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Dankie Elna en Hennie. Dankie Hennie ek het nogal van bo met die kamera probeer om die lyne reguit te kry. Sal jou raad volg.
    3 hours ago
  • Hennie Cronjé Hier het jy 'n tekstuur ingebou. Eenvoudig en baie goed gefotografeer, met mooi kleure. Dus baie suksesvol. In 'n foto soos hierdie is dit belangrik om die horisontale lyne perfek parallel aan die foto se randte te kry. Jy sal sien hulle konvergeer…
    3 hours ago
  • Elna Geringer Dit lyk nogal of jy in die huis vas gemaak is liewe Gerrie.............LOL. Ek hou van jou kreatiewe idees met dinge in en om die huis. Het jy al probeer om met kamera beweging die tipe tonele af te neem? daar kom nogal soms oulike resultate na vore.
    5 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
Hierdie is 'n hakkelfoto met 10 foto's opmekaar, wat die kamera dan saamvoeg. Met 'n driepoot se hulp, het ek met elke foto die as van die wiel op dieselfde plek probeer hou.
8 hours ago
  • Elna Geringer Puik gedoen Hennie, daar is selfs effe beweging te sien
    5 hours ago
  • Liz Dit wil gedoen wees wow
    6 hours ago
  • Tersia Weitsz Dit het jou 'n mooi foto gegee, interessant Hennie
    6 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Uitstekend. Hennie dankie vir jou kommentaar op my geut foto. Dit is deur jou voorbeelde van verskeie patrone op geboue dat jy my motiveer om bietjie rond te kyk.
    6 hours ago
  • Pine Uitstekend beplan, geneem en verwerk Hennie.
    7 hours ago
Ingrid Louw posted a photo
Wanneer die weer erg dreig kom die vissersbote in die baai vasmeer tot die weer oorgaan. dis so 'n dag in die laatmiddag son,
19 hours ago
  • Elna Geringer Ek kan net ditto met vorige krits Ingrid, dis BGG
    5 hours ago
  • Liz Uitstekende foto
    6 hours ago
  • Tersia Weitsz Die lig op die boot maak dat dit mooi uitstaan, pragtige foto Ingrid
    6 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Die lig val net mooi reg ve pragtige foto. Goed geneem.
    6 hours ago
  • Pine Puik foto met pragtige lig op die boot teen die donker dreigende onweer agtergrond.
    7 hours ago
  • Hennie Cronjé Die lig maak hierdie foto uiters suksesvol en pragtig! Die boot staan so mooi sterk uit met die agtergrond dofweg in die verte. Baie mooi - 'n uitsteekende foto!
    8 hours ago
Vida van Schalkwyk commented on Liz's photo
"baie kreatief, liz - love it!!"
21 hours ago
Magda van der Merwe posted a photo
Baie dankie vir almal se kommentare op myy foto's.
21 hours ago
  • Elna Geringer Ek weet hiedie dolfyn kom uit my vriendin se kamera en ek respekteer haar kunstige verwerkings. Puiker as puik Magda
    5 hours ago
  • Liz Baie suksesvol
    6 hours ago
  • Tersia Weitsz Voor ek foto oopgemaak het, het ek geraai dis jou foto, besonderse mooi verwerking en foto Magda
    6 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Puik Magda.
    6 hours ago
  • Pine Sjoe dit is puik gedoen Magda. Jou verwerking is ń pragtige kunswerk.
    7 hours ago
  • Hennie Cronjé 'n Pragtige en verbeeldingryke kunswerk! Baie goed uitgevoer. Dis regtig iets besonders waarop jy baie trots kan wees. Mooi!
    8 hours ago
  • Tina le Grange Magda, jammer ek so agter met kommentaar - sal nog na jou ander verwerking van die boot ook weer kyk. Hierdie verwerking is baie besonders en ek hou van die tekstuur van die toneel. Pragtige kleure Ek bewonder wat jy regkry
    19 hours ago
Magda van der Merwe posted a photo
Baie dankie vir almal se kommentare op myy foto's.
21 hours ago
  • Elna Geringer Ek weet hiedie dolfyn kom uit my vriendin se kamera en ek respekteer haar kunstige verwerkings. Puiker as puik Magda
    5 hours ago
  • Liz Baie suksesvol
    6 hours ago
  • Tersia Weitsz Voor ek foto oopgemaak het, het ek geraai dis jou foto, besonderse mooi verwerking en foto Magda
    6 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Puik Magda.
    6 hours ago
  • Pine Sjoe dit is puik gedoen Magda. Jou verwerking is ń pragtige kunswerk.
    7 hours ago
  • Hennie Cronjé 'n Pragtige en verbeeldingryke kunswerk! Baie goed uitgevoer. Dis regtig iets besonders waarop jy baie trots kan wees. Mooi!
    8 hours ago
  • Tina le Grange Magda, jammer ek so agter met kommentaar - sal nog na jou ander verwerking van die boot ook weer kyk. Hierdie verwerking is baie besonders en ek hou van die tekstuur van die toneel. Pragtige kleure Ek bewonder wat jy regkry
    19 hours ago
Pine posted a photo
Dankie vir die kommentare op my vorige paar fotos. Hiedie een het ek in die krokodilbrug area geneem.
22 hours ago
  • HERMAN Mooi foto,skerp fokus,kleure mooi
    5 hours ago
  • Elna Geringer Lieflik Pine. Dit is altyd 'n bonus as hulle so mooi sigbaar is
    5 hours ago
  • Liz Absolutely awesome 😊
    6 hours ago
  • Tersia Weitsz Baie mooi skerp en nie geweet hulle gesigte is so kleurvol nie! Pragtig en ek hou van die skoon agtergrond
    6 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Wen foto!! met uitstekende fokus en detail.
    6 hours ago
  • Hennie Cronjé Statig en trots! Dis pragtig! Die foto is besonder goed uitgevoer met die fokus, beligting en kleure almal topklas. Die eenvoud dra ook sterk by tot hierdie foto se sukses. Baie mooi!
    8 hours ago
  • Tina le Grange Pine, goudklas!! Mooiste foto wat ek nog gesien het. Selfs in die regte lewe nog nie gesien nie.
    19 hours ago
  • Magda van der Merwe Pine dis n briljante foto
    21 hours ago
Josef Steyn posted a photo
yesterday
  • Elna Geringer Awesome Josef
    5 hours ago
  • Liz Stunning die mengelmoes kleure en kontraste 😀
    6 hours ago
  • Tersia Weitsz Sjoe Josef, jy het die kleure puik vasgevang, lieflike foto
    6 hours ago
  • Pine Pragtige foto Josef. Die kleure is baie mooi en die sonstrale skyn pragtig teen die wolke.
    7 hours ago
  • Hennie Cronjé Op hierdie oggend was dit seker meer rooikrans as geelkrans! Dis 'n pragtige foto met die oorweldigende kleure van die son wat sak. Baie goed uitgevoer. Mooi!
    8 hours ago
  • Tina le Grange Allermooiste toneel Josef; veral die laaste strale wat so uitwaaier vanaf die horison, pragtige konras en kleurversadiging
    19 hours ago
  • Magda van der Merwe Wow Josef dis ongelooflike mooi foto
    21 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Pragtige foto, so aand kan mens 100de foto's neem.
    23 hours ago
Josef Steyn commented on Zenobia Geldenhuys's photo
"Vol drama. Mooi."
yesterday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html