Klein, kleiner, kleinste

Hierdie is 'n mikroblommetjie wat ek in Pauline Bohnen raakgeloop het. Gewoonlik sal 'n mens verbystap sonder om dit raak te sien en tog is daar skoonheid weggesteek as 'n mens van naderby kyk.

Read more…
Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Josef, so spesiaal dat jy hierdie mkroblommetjie raakgesien het; besondere foto, skerp fokus, goeie kontras, helder kleure en agtergrond gee uitstekende eenvoud. Swart lap gebruik of hoe het jy die swart agtergrond reggekry?
  • Pragtig Josef
  • Josef, die blommetjies staan pragtig uit teen die agtergrond. Jy kan dalk net loer - dit lyk of daar onder 'n blaartjie "langs" die blom uitsteek (effe regs van die blom) wat jy dalk kan afcrop.
  • As jy nie gesê het die mikroblommetjies nie, sou ek gedink het dis 'n mooi groot bos blomme. Baie goed gefotografeer - dis pragtig!
This reply was deleted.

Aktiwiteit

Johan Ayres posted a photo
6 hours ago
Lourens posted a photo
8 hours ago
  • Johan Ayres Pragtige eenvoud. Die ongewone komposisie maak hierdie foto baie suksesvol. Iets anders.
    6 hours ago
Lourens posted a photo
Fujifilm X-t100, 16mm f1.4, 3min. Stilbaai 1:00 die oggend 
8 hours ago
  • Johan Ayres Lourens, baie welkom by Fotoskool vanuit die "makrogeledere." Ek sien sommmer hierdie foto is nie van 'n beginnerfotograaf nie. Skitterend.
    6 hours ago
Vida van Schalkwyk posted a photo
8 hours ago
Lourens is now a member of Fotoskool
8 hours ago
Josef Steyn posted a photo
Ek het 'n foto van hulle wat effe meer realisties is maar ek het hierdie een gekies omdat dit meer na abstrak neig.
12 hours ago
  • Johan Ayres Miskien nog beter as gister se foto - en gister se foto was alreeds skitterend.
    6 hours ago
Elna Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit.  Gister se foto het Tersia reg geraai………….dis by Riemvasmaak. Daar vandaan het ons na Blouputs gery en die verskynsel op pad daarheen gesien. Ons het geen idee wat dit beteken of…
12 hours ago
  • Josef Steyn Pragtig. Lyk soos dwergies in hul huisies!!
    12 hours ago
Huey Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Vandag se Tobie het ek by die Weskuspark in 2015 geneem Canon 50SX HS PowershotBrandpuntafstand : 183 mmTyd 1/160 sekf/6.5ISO 100Auto Mode
12 hours ago
  • Josef Steyn Uitstekende detail op die tobi, Huey.
    12 hours ago
Tersia Weitsz posted a photo
By 'n plaas slaghuis tussen Heidelberg en Swellendam
13 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
Dis waar ons was tydens on onlangse besoek aan Cathedral peak. Die Didima kamp is so 3km van die hotel af. Die groot berge agter is toe onder die wolke in hierdie foto. Hierdie is my laaste foto van hierdie besoek.
15 hours ago
  • Johan Ayres 'n Skitterende foto met pragtige kleure, diepte en komposisie.
    6 hours ago
  • Tina le Grange Hennie, as ek reg onthou, is dit vandag, 20 April jou verjaardag. My allerbeste wense vir 'n baie geseënde nuwe lewensjaar gevul met goeie gesondheid en baie vreugde uit ons HEER se HAND. Nogmaals baie dankie dat ek oor en oor by jou kan leer en…
    11 hours ago
  • Josef Steyn Baie mooi laaste foto. Fotografies was dit vir jou 'n baie vrugbare besoek.
    12 hours ago
  • Elna Geringer Lieflik Hennie. Die deel van RSA het maar mooi tonele vir ons fotograwe
    12 hours ago
  • Tersia Weitsz Met die dam in die voorgrond en die skerp van die berge het jou beslis n lieflike foto gegee
    13 hours ago
Josef Steyn posted a photo
Daar is gereeld kunsuitstallings van plaaslike kunstenaars in Stilbaai en met so 'n uitstalling het ek die skilderye 'gezoom'. Dit was uiteraard uit die hand gedoen. Hierdie een is by f18,en ISO 125 gedoen en dit het 'n sluiterspoed van 1 sek.…
yesterday
  • Tersia Weitsz Jy maak 'n nuwe kunswerk van 'n kunswerk, interessant en mooi
    13 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis pragtig! Hier is 'n goeie fokuspunt waaraan mens se oog kan bind, met die mooi dinamiese strale wat uitstraal. Ook mooi kleure. Baie goed gedoen!
    15 hours ago
  • HERMAN baie mooi
    21 hours ago
  • Johan Ayres Skitterend. Ek wil jou gelukwens met die innoverende idees waarmee jy die laaste ruk mee vorendag gekom het. Jou eksperimente het pragtige en soms verrassende resultate gelewer.
    yesterday
Ingrid Louw posted a photo
yesterday
  • Tersia Weitsz Ek hou baie hiervan Ingrid
    13 hours ago
  • Josef Steyn Jou interessante invalshoek trek aandag Ingrid. Die fokus is ook skerp regdeur. Goed gedoen.
    yesterday
  • Hennie Cronjé Die hoek waaruit jy die foto geneem het, maak die foto baie interessant. Dis omdat ons normaalweg nie so na 'n blom kyk nie. Die foto is tegnies baie goed uitgevoer, met 'n goeie agtergrond wat goeie kontras verskaf. Baie mooi!
    yesterday
Ingrid Louw posted a photo
yesterday
  • Tersia Weitsz Dis pragtig!
    13 hours ago
  • Josef Steyn 'n Mooi prentjie Ingrid. Tog voel ek die fokus op die sentrum kon bietjie beter. Dit lyk of die fokuspunt op die een blaar agter geland het. Jy sal sien die agterste een se geelgroen sentrum is ook mooi skerp. Dit is egter baie moeilik om vir so 'n…
    yesterday
  • Hennie Cronjé Pragtig! Die lig val baie mooi op die blomme. Verder is die foto ook baie goed uitgevoer betreffende fokus, beligting en kleure, asook agtergrond. Baie mooi!
    yesterday
Johan Ayres posted a photo
As gevolg van die agtergrond het hierdie foto nie die sterk kontras van die vorige foto's nie, maar ek hou van haar parmantige houding. (Vir interessantheid, dit is beslis vroulike bidsprinkaan. En op die foto kan gesien word dat sy hoog swanger is.…
yesterday
  • Tersia Weitsz Dankie vir inligting en prag foto
    13 hours ago
  • HERMAN Sy het nogal 'n houding.
    Baie mooi
    yesterday
  • Josef Steyn Die outjie het jou besig gehou!! Mooi foto.
    yesterday
  • Hennie Cronjé Parmantig is sy beslis! Dit lyk amper asof sy vir jou tong uitsteek. Baie goed gefotografeer. Ek hoop jy sal die bevalling kan fotografeer....
    yesterday
Donald E Jacobs 2nd posted a photo
Op Hennie se voorstel om toneel donkerer te maak om meer drama en minder oor belig te wees
yesterday
Donald E Jacobs 2nd posted a photo
yesterday
  • Josef Steyn Dit is hartverskeurend. Dankie vir die wys.
    yesterday
  • Hennie Cronjé Sjoe, maar dis erg - drama! Die foto is treffend en baie goed uitgevoer. Baie mooi!
    yesterday
  • Tersia Weitsz Die drama goed vasgevang, dit lyk erg! Goeie foto
    yesterday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html