... of moet ek sê "van ossewa tot taxi?"
(Op 'n ligter noot, terwyl die titels van die foto's tans onder bespreking is, kan ek die foto ook seker noem "vooruitgang" of dalk eerder "agteruitgang.")
Ek wonder wat die simboliek van die diamante op die wa is, aangesien Johannesburg tog die goudstad heet, nie die diamantstad nie.
Comments