kokerbome

Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Altyd 'n wenner en die toneel is perfek. Net soos by die vorige foto is hier ook balans.
  • Alles werk pragtig saam Zenobia - skitterend.
  • Baie mooi kleurvolle foto
  • Sjoe dit is pragtig kleurvol.
This reply was deleted.

Aktiwiteit

Tina le Grange posted a photo
10 hours ago
Johan Ayres posted a photo
Hennie, help my asseblief met die Afrikaanse mediese term vir my opskrif. My gedagte met die komposisie en opskrif van die foto is die monitor wat wys dat daar geen hartklop meer by die pasiënt is nie. Ek neem aan hierdie is die vangs van 'n…
yesterday
Tina le Grange posted a photo
Elna dankie vir jou nota by my lelie - ek stel deesdae meestal op "spot metering" soos jy my geleer het - tremor in my hand vangs my soms sleg. En het nie altyd my driepoot of 'monopot' byderhand nie.  En vat dan 'n kans.....  :-(     Nikon CoolPix…
yesterday
Elna Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. In die uMkhuze wildtuin se een ablusie blok het ek hierdie foto geneemCanon 7D MK II : Canon 18-200 mm lensBrandpuntafstand : 28 mmTyd 1/15 sekf/7.1ISO 100Exp Bias : 0 StopAV Mode 
yesterday
  • Tina le Grange Elna jy het raakgesien wat baie van ons by sal verbyloop; besondere kuns-foto met skerp fokus, helder kleure en goeie komposisie
    yesterday
Huey Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. ‘n Tyd gelede het ons by die Kearsney Manor gaste plaas gaan kuier. ‘n Plek met ‘n ryk geskiedenis tov die Hulett suiker baron. Orals in die gebou is van die mooi glas vir vensters…
yesterday
  • Johan Ayres 'n Formele en pragtige foto.
    yesterday
  • Tina le Grange Huey jou foto is pragtig skerp - dankie dat jy die 'vreemde' oë uitwys.
    yesterday
Sarel posted a photo
yesterday
  • Johan Ayres Hierdie foto is baie besig en bitter ongewoon, maar op 'n vreemde en onverklaarbare manier werk dit, en daarom is dit 'n suksesvolle foto.
    yesterday
  • Tina le Grange Sarel, ek leer saam by Hennie se mening - die voordeel van Fotoskool
    yesterday
  • Hennie Cronjé Sarel, dis 'n interessante foto waarby mense 'n oomblik gaan stilstaan. Die rede is die sterk voorgrond met heelwat elemente daarin om te analiseer. Dan sien mens deur die voorgrond die agtergrond en sit mens die twee saam om 'n volledige beeld in…
    yesterday
Hennie Cronjé posted a photo
In die Sederberge gedoen. Ek het nie gedink dit gaan werk weens die maan nie, maar dit het darem (danksy verwerking op die rekenaar).Van vandag tot Vrydag gaan ons na Mabalingwe naby Bela-Bela. Ek weet nie wat die internet verbinding daar gaan wees…
yesterday
  • Johan Ayres Die foto sou ook gewerk het sonder die maan, maar die maan bring net daardie iets ekstra na die foto toe. Die sterreweg lei jou boontoe na die maan. Ek dink hierdie is 'n skitterende foto waarop jy baie trots kan wees.
    yesterday
  • Tina le Grange Wat 'n pragtige "Bethlehem-ster" foto Hennie - geniet julle wegbreek.
    yesterday
  • Elna Geringer Dis treffend Hennie en julle Mabalingwe geniet, dit is 'n pragtige oord
    yesterday
Johan Ayres posted a photo
Sunday
  • JOHAN DE BEER baie goed gedoen en baie mooi
    yesterday
  • Elna Geringer Super skerp
    yesterday
  • Hennie Cronjé Dis net te pragtig! In alle opsigte is dit 'n uitstekende foto met 'n baie mooi agtergrond. Baie mooi!
    Sunday
Hennie Cronjé posted a photo
Hierdie naam is een van verskeie vir hierdie plantjie in die Sederberge. Dis 'n samegestelde blom of plant met verskeie "vingers" waaruit die wit "naeltjie" later projekteer. Hulle is klein, ongeveer4-5cm hoog.
Sunday
  • Tina le Grange Hennie die Katnael is pragtig skerp - dankie vir die besondere toneel
    yesterday
  • Elna Geringer WOW!!!!!!!!!!!!
    yesterday
  • Johan Ayres Dit lyk soos 'n monnik met 'n kappie op. (Die moderne monnikke dra seker rooi.) Pragtige makro Hennie, met die regte velddiepte wat die foto skerp maak waar dit saak maak.
    Sunday
Hennie Cronjé posted a photo
'n Blommetjie wat op die afdraende pad is....
Saturday
JJ posted a photo
Hier van nader geneem
Friday
  • Johan Ayres Sjoe, dit is ongelooflike detail en skerpte wat jy hier gekry het. Baie geluk met hierdie een JJ. Deur jou makrolens lyk hierdie dingetjie soos 'n kruising tussen 'n rot en 'n mol.
    Sunday
  • Hennie Cronjé Disinteressante detail wat hier na vore kom. Baie mooi en goed gedoen!
    Saturday
JJ posted a photo
Ons klein hondjie het hierdie ou moeg gejaag.
Friday
  • Tina le Grange .......en JJ, toe kon jy hierdie besondere foto neem. Alles werk perfek saam - veels geluk
    yesterday
  • Johan Ayres Superskerp met net die regte velddiepte en goeie kontras teenoor die agtergrond.
    Sunday
  • Hennie Cronjé 'n Pragtige foto! Die donker mot teen die ligte agtergrond werk goed om die mot mooi te laat uitstaan. Ook mooi skerp met goeie beligting en kleure. Mooi!
    Saturday
Tina le Grange posted a photo
Ek kry dit nie reg om die vorige plasing uit te haal nie.  Hier het ek probeer om die Aronskelk op PhotoShop meer te belig. Heerlik terug te wees na 'n lekker wegbreek.  Hoop alles wel by julle almal;  Coenie en ek is gesond - so dankbaar.
Friday
  • Elna Geringer Tina, dit is een van my gunsteling lelies maar hulle is nogal moeilik om foto's van te kry. Ek vind nogal dat [Spot metering] baie help met goeie fokus en detail
    yesterday
  • Hennie Cronjé Bly julle is terug - welkom! Baie geluk ook met jou onlangse verjaarsdag.Hierdie is 'n baie mooi foto. Baie foto's word 'n rapsie donkerder as dit op FS gelaai wird. So, moenie te bekommerd daaroor wees nie. Die foto is baie goed uitgevoer. Mooi!
    Friday
Lourens posted a photo
Dis wonderlik om eenvoudigge voorwerpe soos vere af te neem en te sien wat lig aan die onderwerp kan maak. Die idee was om skadu's af te neem, en my droom was om n kameel in die woestyn van bo af te neem terwyl die son naby die horison hang maar ek…
Friday
  • JOHAN DE BEER Puik foto en baie kreatief
    yesterday
  • Johan Ayres Skitterend. Dit is een van daardie foto's waarvan ek wil sê: "Ai, hoekom het ek nie daaraan gedink nie."
    Sunday
  • Hennie Cronjé Uitstekend gedoen! Die opstelling en komposisie was baie goed en die foto is goed uitgevoer. Jy kan ook bietjie met vurke en sulke dinge speel. Baie mooi!
    Friday
  • Tina le Grange Lourens ek hou van jou komposisie, agtergrond en ongelyke getal. Ek kom graag terug om ook die ander se menings te lees.
    Friday
  • HERMAN Interessante foto,hou jou oog besig
    Friday
Hennie Cronjé posted a photo
Met sy prooi!
Friday
  • Johan Ayres Baie mooi en interessant met pragtige kontras in kleur en tekstuur. (Dit sou ook interessant wees om net op die prooi en onmiddellike omgewing te fokus, maar uiteraard was dit nie jou doel met hierdie foto nie.)
    Sunday
  • JOHAN DE BEER Baie mooi en interessante plant
    Friday
  • Tina le Grange Sjoe Hennie, besondere foto met weer eens skerp fokus, goeie kontras en laat my dink aan die Covid-virus soos ek dit op die TV "sien"
    Friday
Elna Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Ek dink hierdie is familie van die RakswammeCanon 7D MK II : Canon 18-200 mm lensBrandpuntafstand : 200 mmTyd 1/320 sekf/5ISO 320Exp Bias : 0 StopAV ModeSpot Metering
Friday
  • Tina le Grange Treffend Elna; ek hou veral van die plasing aan die regterkant - mooi skerp en goeie beligting.
    Friday
  • Hennie Cronjé Dit lyk half na 'n rakswam. Mooi eenvoud en kontras, met ryk kleure soos mens met 'n low key foto kry. Baie mooi!
    Friday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html