Lepelaar

Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Dis 'n pragtige foto van 'n lepelaar. Dit gaan grootlijs oor sy unieke bek en hier is dit uitstekend gefotografeerd. Mooi!
  • Uitstekend Pine.
  • Mooi foto
  • Baie mooi foto met sagte lig en perfekte agtergrond.
  • Baie mooi foto en beligting op die wit
This reply was deleted.

Aktiwiteit

Elna Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Die foto het ek in 2015 geneem tydens ons verblyf in die Baviaans. Dit was toe ek nog vreeslik dom met kamera stellings was, so moenie skrik vir die spoed en ISO nieCanon 60D  met…
7 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis pragtig! Ek hou veral van die kleure met die roesbruin van die vragmotor wat in die wolke herhaal word. Baie mooi!
    2 hours ago
Huey Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Canon 50SX HS PowershotBrandpuntafstand : 131.11 mmTyd 1/640 sekf/5.6ISO 125Auto Mode
7 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis pragtig! Mooi eenvoud en kleure en tegnies goed uitgevoer. Baie mooi!
    2 hours ago
Tina le Grange posted a photo
Baie dankie vir kommentaar by my vorige foto
20 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis baie mooi en goed uitgevoer. Die komposisie is goed, maar jy kon dit ook so uitgevoer het dat die gras uitgesny is (niks verkeerd met hierdie komposisie nie). Alles is baie mooi skerp met baie realistiese kleure. Baie mooi!
    2 hours ago
  • Tina le Grange Baie dankie Elna; ek het 'n tyd gelede soortgelyke foto geneem en as ek reg onthou het Hennie of Josef dit ook genoem. Sal kyk of ek die groen kan weg "toor"
    5 hours ago
  • Elna Geringer Jy het 'n oog wat goed ingestel is Tina. Persoonlik sal ek die groen links heeltemal weg sny en dalk ook aan die bokant so bietjie. Sodoende kry jy die fokos op die "seerplek" wat die hoof element in die foto is. Nietemin, mooi gedoen
    6 hours ago
JJ posted a photo
Vis
'n Nuwe toevoeging tot die skool, en hy het mooi stil gaan staan vir die foto.  Omtrent so groot soos 'n R2 muntstuk.100mm makro lens met 3 verlengingsbuise (Kenko vir Canon)F161/60Flash
20 hours ago
  • Hennie Cronjé Uitstekend gedoen met skerp fokus regdeur en pragtige kleure. Baie mooi!
    2 hours ago
  • Elna Geringer Mooi skerp en goeie detail JJ
    6 hours ago
  • HERMAN Baie mooi skerp op die oog
    9 hours ago
Linda Rademan posted a photo
Die immer besige Janfrederik kan darem soms vir 'n oomblik stilsit, sodat 'n mens hom kan afneem.
yesterday
  • Hennie Cronjé Jy het hom baie mooi gevang onder moeilike omstandighede. In voël fotografie is daar twee benaderings: dokumentasie (waar die agtergrond nie saakmaak nie) en goeie fotografie (waar eenvoud, agtergrond, ens belangrik is). Hier het jy so iets van…
    2 hours ago
  • Elna Geringer Lekker om weer 'n foto van jou te sien Linda. Ek stem saam met Tina
    6 hours ago
  • Tina le Grange Linda Goeie plasing aan die regterkant. Blink ogie altyd 'n bonus. Jy kan oorweeg om links bietjie af te sny vir meer eenvoud. Die blou bokeh is interessant.
    19 hours ago
Linda Rademan commented on Linda Rademan's photo
"Baie dankie vir almal se opbouende aansporing. Tina, ek staan heeltemal te diep in julle almal wat sulke pragtige foto's kan neem en ontleed,se skaduwee om enigsinds 'n mening te waag, maar baie dankie vir jou aanmerking."
yesterday
JJ posted a photo
Ook een van daardie foto's wat jy eers op die rekenaar de grootskerm sien wat priesies aangaan.  Daar was so paar extra's wat ek nie kon sien met die blote oog nie.
yesterday
  • Hennie Cronjé Baie goed gedoen - uitstekende makro-fotografie! Jy het goeie eenvoud en agtergrond ingebou. Mooi!
    2 hours ago
  • Elna Geringer Eish...............palnt luise?????
    6 hours ago
  • Tina le Grange Uitstekend JJ met die besondere komposisie, swart agtergrond en besoekers as verrassings.
    19 hours ago
  • Tersia Weitsz Maar jy het heelwat besoekers vasgevang!
    yesterday
  • HERMAN Mooi skerp.
    Gebruik jy verlengingsbuise?
    yesterday
Johan Ayres posted a photo
Tydens my graffiti jag het ek op 'n paar vreemde tekeninge afgekom. Haha, glo dit of nie, hierdie is 'n advertensie van 'n haarsalon op 'n huis se muur.  
Friday
  • Hennie Cronjé Weer eens baie interessant! Baie mooi en goed gefotografeer. Hier kom die skildery en die besigheid by ekaar. Mooi!
    2 hours ago
  • Elna Geringer Hahahahahahaha...............
    6 hours ago
  • JJ Ek sou hie die haarsalon wou besoek nie- lyk eerder na die skokterapie wat sekere pasiente ondergaan het by die psychiatry ward...
    Nogtans 'n mooi foto
    20 hours ago
  • Tersia Weitsz Interessant
    yesterday
  • HERMAN Lyk na Liewe Heksie
    Saturday
Lourens posted a photo
The idea was to photograph something only Black and white, with no to little post production.
Friday
  • Hennie Cronjé Wat jy hier het is kontras en eenvoud. Dit is twee baie belangrike ontwerp elemente vir ‘n treffende foto. Daarom maak hierdie foto indruk en is dit myns insiens ‘n uitstekende foto. Baie mooi!
    1 hour ago
  • Tina le Grange Lourens die kontras tussen wit en swart is uitstekend; ongelyke getal van drie perfek asook die geboeë lyn. Ek meen jy kan bo ietwat afsny met min of meer 3 of 4 cm bokant die geboeë lyn maar sal kom kyk wat die ander sê
    20 hours ago
Elna Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Ek hou daarvan om met Huey as model te speel. Hy is baie geduldig en kalm voor die kameraSamsung  J7 Prime Sel Foon : J7 Pro G610FBrandpuntafstand : 3.6 mmTyd 1/35 sekF/1.9ISO …
Friday
  • Hennie Cronjé Ek voel amper om regop te staan en die foto te salueer, so pragtig en indrukwekkend is dit! Baie geluk hiermee — dis pragtig!
    1 hour ago
  • Tina le Grange Baie besondere verwerking Elna; ek hou van sy skerp kyk in die lens.
    20 hours ago
  • Tersia Weitsz Bly jy het n geduldige model
    yesterday
Huey Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Een van die “Beauties” van MarlothparkCanon 50SX HS PowershotBrandpuntafstand : 215 mmTyd 1/320 sekf/6.5ISO 500Auto Mode
Friday
  • Hennie Cronjé Pragtig! Dis uitstekend gefotografeer en verwerk. Baie mooi!
    1 hour ago
  • Tina le Grange Huey, veels geluk - superskerp, uitstekende kleureversadiging en komposisie met die kop regs en die oog wat my vasvang.
    20 hours ago
  • JJ Sssskerp en pragtig!
    Goeie verwerking van die agtergrond ook- die lyne by die appel is dalk te duidelik?
    20 hours ago
  • Tersia Weitsz Baie mooi skerp!
    yesterday
  • Johan Ayres Baie geluk met hierdie foto. Superskerp, pragtige kleure en uitstekende agtergrond. Die blink helder rooi oog is fantasties.
    Friday
  • HERMAN Mooi skerp fokus met blink ogie
    Friday
Johan Ayres posted a photo
Hierdie "advertensie" is buite 'n akademiese boekwinkel met die Universiteit van Johannesburg in die agtergrond. Eintlik meer na Westdene se kant toe as Melville.  
Thursday
Claudi Lourens posted a photo
Thursday
  • Hennie Cronjé Die komposisie is baie goed en die veer is mooi skerp regdeur. Die naat van die veer is mooi wit, maar die res van die veer moet bietjie ligter kom. Jy kan dalk net die regter slider van Levels bietjie intrek of in Curves die bokant van die kurwe…
    1 hour ago
  • Tina le Grange Claudi baie mooi skerp en goeie eenvoud met die swart agtergrond
    20 hours ago
  • JJ Dis baie treffend! Ek hou van die foto!!
    20 hours ago
  • Tersia Weitsz wow, goed gedoen
    yesterday
  • Elna Geringer Ek hou van die foto Claudi. Dis so bietjie anders as die norme. BGG
    Friday
Claudi Lourens posted a photo
Thursday
  • Claudi Lourens Almal het baie goeie raai skote gehad. Dis 'n rots!
    14 minutes ago
  • Hennie Cronjé Hierdie lyk vir my na makro van ‘n dooie, verwerende blaar, met ietwat van ‘n abstrakte verwerking. Hoe dit ookal sy, dis ‘n pragtige foto, ‘n kunswerk!
    1 hour ago
  • HERMAN tekstuur in rots
    Friday
  • Elna Geringer Hmmmmm...............teksture in rotse of modder????
    Thursday
Tina le Grange posted a photo
23 Mei 17:00  -  Ek loop nou dikwels rond in ons Oord om foto's te neem toe sien ek die boom met die fyn takkies.Baie dankie vir julle kommentaar by my Albino Tarentaal.
Thursday
  • Hennie Cronjé Pragtig!, Mooi fyntjies en kunstig. Hiermee kan jy baie tevrede voel - dis regtig iets besonders!
    1 hour ago
  • Tina le Grange Baie dankie Elna en Tersia vir julle kommentaar; Elna ek het nie gedink aan "high-key" nie - bly jy wys dit uit.
    22 hours ago
  • Tersia Weitsz Baie mooi Tina
    yesterday
  • Elna Geringer Ek dink nogal dat die foto kan gesien word as 'n "high-key" Tina. Ek hou van die skoon gevoel en die eenvoud wat jy hier het.
    Friday
Elna Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Ons het nie gedros nie maar van 2 dae gelede af neuk die webblad met my en kry ek nie gelaai of gekrit nieTydens die Julie onluste wat soveel skade gebring het,en die land in baie…
Thursday
  • Hennie Cronjé Uitstekend! Dis regtig aangrypend. Baie mooi en goed gedoen!
    1 hour ago
  • Tina le Grange Verwerking is skitterend Elna met Juanita se woorde daarby.
    20 hours ago
  • Tersia Weitsz Interessante verwerking
    yesterday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html