Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Ons het probeer om Malva’s hier in die tuin te groei maar vir een of ander rede vrek hulle binne ‘n maand na dit geplant is. Hierdie knop was van een van die laaste plante wat nog gegroei het
Hierdie is 'n selfoon foto maar EXIF het verdwyn
Comments