Marievale (Lepelaar 3)

Hierdie is nog steeds deel van my reeks foto's waar ek doelbewus bietjie probeer het om uit my gemaksone van makrofotografie te kom en sommer net die dag ontspan het met 'n paar algemene foto's.

Read more…
Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Puik foto
  • Net om by te voeg...........jy het die moeilike wit van die Lepelaar puik hanteer
  • Baie mooi skerp
  • Jy kan gerus voortgaan om buite jou gemaksone af te neem. Hierdie foto is uitstekend. Besonder skerp en met uitstekende hantering van die wit.
  • Ek lees nou die opskrif, en verstaan hoekom ek nie makro's sien nie.

    Ek hou van die foto Johan, en die voël verstoon goed.

    Dis altyd lekker om iets ander af te neem as waaraan mens gewoond is. Goed gedoen!!
This reply was deleted.

Aktiwiteit

Magda van der Merwe posted a photo
Die Suid Kus se kosmos blommetjie. Groei oral langs die pad. 
5 hours ago
  • Hennie Cronjé Pragtig! Baie mooi kleure met sterk kontras teenoor die agtergrond. Ook mooi skerp met goeie eenvoud. Baie mooi!
    3 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
11 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
11 hours ago
JJ commented on Liz's photo
"Nice een!"
23 hours ago
JJ posted a photo
Waar ons tuisgegaan het was hierdie gesiggie so aan die oostekant van die golfbaan, op een van die berge (as mens dit berge noem) 
23 hours ago
JJ posted a photo
Sommer so in die verbystap geneem.  Ek het nie die makrolens saamgedra nie, so dis nie so skerp nie.
23 hours ago
  • Magda van der Merwe Dit lyk vir my skerp JJ, pragtige foto
    5 hours ago
  • Hennie Cronjé Dit lyk vir my na sewejaartjies. Al 'n bietjie verweer, maar hulle vertoon mooi sterk teenoor die donkerder agtergrond. Lg is ook goed geblur. Baie mooi!
    23 hours ago
Hennie Cronjé commented on Liz's photo
"Ongelooflik en pragtig! Perfek gedoen en baie geluk hiermee."
23 hours ago
Magda van der Merwe posted a photo
Rooi blom in my tuin
yesterday
  • JJ Baie kunstig gedoen Magda!
    23 hours ago
  • Hennie Cronjé Pragtig! Amper 'n skildery! Baie mooi en uitstekend uitgevoer.
    23 hours ago
Magda van der Merwe commented on Liz's photo
"Pragtig"
yesterday
Magda van der Merwe commented on Liz's photo
"Ek stem dis n mooi storie foto"
yesterday
Magda van der Merwe commented on Liz's photo
"Pragtige foto en gogga. Nog nooit gsien nie."
yesterday
Tina le Grange posted a photo
Hier is 'n toneel vanuit die Kapel na buite.  Daarom het ek verander van kleur na wit en swart.   Veel meer besig.Die blomme wys dus nie die kleur nie - daar was die oggend 'n diens gewees.
yesterday
  • JJ Mooi plek, en foto's Tina!
    23 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis pragtig! Die swart kruis vertoon sterk en oorheers die ietwat besige agtergrond. Jy het hier baie goed gedoen. Mooi!
    23 hours ago
  • Magda van der Merwe Tina dis n pragtige foto, mooi raak gesien en werk goed in S/W
    yesterday
Liz commented on Liz's photo
"Hennie wat nou? Josef kry dit oop. Ekt toe n ander foto gelaai ai toggie 🫣"
yesterday
Josef Steyn commented on Liz's photo
"Net so mooi Liz. Ek wens jou spoedige beterskap toe."
yesterday
Josef Steyn commented on Liz's photo
"Ek stem saam met Hennie en voel saam met jou."
yesterday
Josef Steyn commented on Liz's photo
"Perfekte makro Liz."
yesterday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html