Melville graffiti 9 (Aapstreke)

Hierdie tekening is direk langs die vorige twee op dieselfde muur. Uit die logo se woorde "I love Westdene" lei ek af dat hierdie tekeninge deel is van 'n projek om Melville en Westdene te verfraai.  

Read more…
Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Ek moet sê, Johannmesburg kan regtig spog met sy graffiti. Jy bring dit baie mooi na die oppervlakte. Hierdie foto is pragtig en baie goed uitgevoer.
  • Die kreatiwiteit van hierdie kunstenaars verstom my. Goed afgeneem.
  • Puik gedoen
This reply was deleted.

Aktiwiteit

Tina le Grange posted a photo
Nikon CoolPix P900  1/640 sek  Fokale lengte 14.3mm  f/8.-0  ISO:100   Is die kleurskakering reg? Ek het gryspuntregstelling gebruik asook beligting en kontras verwerk.Dankie ook vir julle kommentaar by my Hibiscus
3 hours ago
Ingrid Louw posted a photo
5 hours ago
  • Hennie Cronjé Die komposisie en kleure is uitstekend, maar die fokus is net-net nie 100% nie. Ek vermoed kamera beweging as oorsaak. Andersinds baie goed gedoen.
    4 hours ago
Magda van der Merwe posted a photo
Die kleinste blommetjie wat hang aan n boom nogal hoog op.Na n lekker bui reën.
7 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis pragtig, met die blink van die druppel 'n goeie fokuspunt. Die agtergrond lyk dalk bietjie kunsmatig, maar is gladnie steurend nie. Ons sal graag eendag die Suidkus wil besoek. Dis 'n deel van die land wat ons nie ken nie.
    4 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
Die boer van hierdie plaas, net buite Nieuwoudtville, sê hy het nog nooit soveel katsterte op sy plaas gesien nie. Hy het goedgunstelik 'n hek oop gelos sodat toeriste vrylik kon ingaan en dit geniet.
13 hours ago
  • Magda van der Merwe Sjoe dis pragtig en n mooi foto Hennie. Julle moet tog n plan maak en hier in die Suid Kus n draai kom maak ek en Elna hulle sal julle graag weer wil sien.
    9 hours ago
JOHAN DE BEER posted a photo
Langafstand foto van die jakkalse se interaksie by 'n rooibokkarkas
yesterday
  • Magda van der Merwe Baie interessant Johan..
    9 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis 'n interessante gebeurtenis wat jy hier vasgelê het - iets wat mens nie aldag sien nie. Die "partytjie" laat mens nogal aan wildehonde dink. Dis goeie "super"-telefoto fotografie. Dit lyk asof die f-stop baie laag was, moontlik f4. F8 sou…
    13 hours ago
JJ posted a photo
Daar is sommer 'n klomp klein spinnies teen die plafon.  Hulle is bitter klein, en 'n uitdaging om 'onderstebo' af te neem...
yesterday
  • Magda van der Merwe Hete JJ dit moes ongemaklik gewees het. Baie mooi foto en dankie vir die deel
    9 hours ago
  • Hennie Cronjé Dit was duidelik 'n moeilike situasie vir fotografie, want die fokus het jou so 'n bietjie in die steek gelaat. Maar ek moet jou bedank hiervoor - dis baie interessant!
    yesterday
JJ posted a photo
Ma
yesterday
  • Hennie Cronjé Dit lyk my jy plaas hierdie foto met die tong in die kies! Nie heeltemal skerp nie, maar jou idee was reg!
    yesterday
Ingrid Louw posted a photo
yesterday
  • Magda van der Merwe Pragtige foto
    9 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis pragtig - uitstekende makro-werk! Die kleure, komposisie, fokus en beligting is almal mooi in die kol. Jy kan oorweeg om bietjie bo en links af te sny, maar dit bly 'n baie mooi en suksesvolle foto.
    yesterday
Flip Ferreira posted a photo
yesterday
  • Hennie Cronjé Dis 'n pragtige foto! Daardie kyk reg in die kamera in maak indruk. Ook 'n baie mooi agtgergrond met mooi bekeh. Die rooi op die luiperd lyk dalk bietjie te sterk. Jy kan in White balance die boonste slider bietjie na links trek en kyk of dit die…
    yesterday
  • JJ yoh!!
    yesterday
  • Magda van der Merwe Flip hy het oog kontak gemaak met jou. Regtig n briljante foto
    yesterday
Hennie Cronjé posted a photo
Met 'n makro-lens geneem!
yesterday
  • Magda van der Merwe Baie mooi foto Hennie. Baie dankie vir die kommentaar op my berg foto. Ons het oor geslaap in Goldengate se karrevaan park, die een langs die pad. As my broer nie badkames toe geloop het nie het ons dit gemis. Dit was ongelooflik mooi.
    yesterday
Magda van der Merwe posted a photo
Het die foto geneem laat middag in Goldengate.Die son het die goud op die berg gegooi. Regtig Goldengate.Baie dankie vir die mooi kommentare op my foto's.
Saturday
  • Hennie Cronjé Dit lyk onwerklk! In die suidelike Drakensberg het ek al gesien hoe die laatmiddag se son so 'n goue skynsel op die berge gooi, maar nog nie in die noorde soos hier nie. Dis werklik iets besonders - 'n "once in a lifetime" foto! Baie geluk hiermee,…
    yesterday
Ingrid Louw posted a photo
Saturday
  • JJ Welgedaan!
    yesterday
  • Magda van der Merwe Pragtige foto en blom Ingrid
    Saturday
  • Hennie Cronjé A classic!!! Dis pragtig en baie goed uitgevoer. Die sirkel ontwerp met die pragtige kleure en goeie kontras teenoopr die agtergrond maak beslis indruk. Baie mooi en baie geluk hiermee.
    Saturday
Hennie Cronjé posted a photo
Saturday
Zenobia Geldenhuys posted a photo
Friday
  • Magda van der Merwe Pragtig en mooi diepte
    Saturday
  • HERMAN Pragtige foto,mooi diepte,mooi kleure
    Saturday
  • Hennie Cronjé Hoe meer ek na foto's kyk, hoe meer besef ek hoe visuele diepte 'n foto se waarde verhoog. Dit sien mens hier baie goed. Dis pragtig! Die komposisie is uitstekend en die foto baie goed uitgevoer. Baie geluk hiermee - dis baie goed gedoen!
    Saturday
Tina le Grange posted a photo
31/5/2021 om 13:27;  Nikon CoolPix P900;  1/320 sek  Fokale lengte 46.4mm f/5.0  ISO:200  Ek het die beligting verhoog;  Baie dankie vir kommentaar by my vorige foto
Friday
Flip Ferreira posted a photo
Friday
  • Magda van der Merwe Sjoe dis pragtig
    Saturday
  • Flip Ferreira Dankie vir die positiewe terugvoer Hennie. Stem saam veral met die gras wat BAIE "geraas" veroorsaak. Maar my kundigheid laat my in die steek. Hoe verander ek die agtergrond na swart? Al gesien jy is nogal lief daarvoor. Dankie
    Saturday
  • Tina le Grange Flip ek leer saam by Hennie se wenke. Werklik 'n besondere mot wat jy op die gras gesien het. Mooi skerp fokus.
    Friday
  • Hennie Cronjé Sjoe, maar dis 'n mooi mot! Hierdie fotop verdien egter nog bietjie werk. Satureer die kleure bietjie meer en bring bietjie kontras in deur die swart en wit sliders in Levels bietjie na binne te skuif. Verder kan jy oorweeg (as jy wil) om die…
    Friday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html