Met prooi

Op die dag vd foto kon ons nie vasstel wat die prooi was nie. Ons wonder steeds.

Read more…
Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Aktiwiteit

Gerrie Lambrechts posted a photo
Reën vir eers weg, laaste druppeltjies
4 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Dankie Hennie.
    1 hour ago
  • Hennie Cronjé Pragtig! 'n Goeie komposisie met mooi skerp fokus, goeie beligting en mooi, realistiese kleure. Baie mooi!
    2 hours ago
Ingrid Louw posted a photo
7 hours ago
  • Hennie Cronjé Die gogga (fokuspunt) op die helder geel blom vertoon pragtig en mooi sterk. Die fokus is baie goed en so ook die beligting. Die komposisie is ook baie goed. 'n Pragfoto!
    2 hours ago
Vida van Schalkwyk posted a photo
laat my dink aan Boerneef se woorde ..."Niks hang so rooi soos wingerdblaar by Hexrivier Niks staan so geel soos herfspopulier by Dwarsrivier op Ceresslaan rem aan, hou jul asem in en kyk en kykLank en eerbiedig soos 'n mens na so 'n herfs moet…
12 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis 'n pragtige komposisie met die perfekte weerkaatsing en baie mooi kleure. Hier is eintlik 2 foto's: die een is van die bome links en die ander van die geel boom heel regs. Maar die geheel is ook baie mooi en suksesvol. Dit wil my voorkom asof…
    8 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
Ook teen die klipkoppie op Igno-hul se plaas naby Bethlehem. Ek weet nie presies wat dit is nie. Die ligte deel is 'n stukkie wat direkte sonlig ontvang het en wat as fokuspunt dien.
12 hours ago
JOHAN DE BEER posted a photo
Die oggende met koffie in die hand was spesiaal by drinkgate soos Cubitje kwab, 08h00 was die duiwe daar
yesterday
  • Hennie Cronjé Tipies van die Kgalagadi. Die foto is baie goed uitgevoer met die twee duiwe regs bo as fokuspunt. Miskien net jammer hulle vlieg uit die foto uit. Maar verder is die foto uitstekend. Skerp met goeie beligting en 'n mooi geblurde agtergrond. Mooi!
    12 hours ago
  • Magda van der Merwe Wow dis n fantastiese foto Johan.
    23 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
Die sêreld daar was vol van hierdie klein paddastoeltjies.
yesterday
Elna Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit.  Ons is veilig terug by die huis en nou wag daar bbbbaaaaaiiiieeeee redegering om te doen. Ons het lekker gerits, mooi dele van ons land gesien maar ons is ook bly om weer tuis te…
yesterday
  • Magda van der Merwe Mooi foto Elna.
    22 hours ago
  • Hennie Cronjé Welkom terug! Ons sien uit na die opbrengs van jul vakansie. Hierdie foto is pragtig. Hier werk die filter baie goed en die agtergrond vefrskaf lewe aan die foto. Mooi!
    yesterday
Ingrid Louw posted a photo
yesterday
  • Magda van der Merwe Pragtig
    22 hours ago
  • Hennie Cronjé Pragtig! Dis baie goed uitgevoer in alle opsigte. Baie goeie eenvoud en kontras, met treffende kleure. Mooi!
    yesterday
Gerrie Lambrechts posted a photo
yesterday
  • Magda van der Merwe Gerrie dis pragtig.
    22 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis pragtig, met 'n beter agtergrond as die vorige een. Die kleur is sagter daar. Die blom is baie goed gefotografeer en maak vir 'n werklik baie mooi foto. Mooi!
    yesterday
Johan Ayres posted a photo
yesterday
  • JOHAN DE BEER Sjoe hy lyk sommer dreigend , baie mooi
    yesterday
  • Hennie Cronjé Dit is beslis van aangesig tot aangesig. Baie treffend! Dis ook baie goed uitgevoer, propvol drama. Baie mooi! Ek dink jy's reg oor my foto van gister. Dit sal beter wees sonder die groen deeltjie regs onder.
    yesterday
JOHAN DE BEER posted a photo
Die baie gras het seker die twee bulle meer energie gegee om te baklei
yesterday
  • Magda van der Merwe Johan dis n pragtige aksie foto
    22 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis iets wat mens min sien. Pragtig! Die skoon omgewing maak hierdie toneel baie treffend. Mooi sybeligting ook. Baie mooi!
    yesterday
  • Johan Ayres 'n Baie mooi aksiefoto met baie mooi kleur. Die lang lens het die agtergrond baie mooi uit-fokus gegooi om die gemsbokke mooi te laat uitstaan.
    yesterday
Magda van der Merwe posted a photo
So bietjie onderstebo. Net so lank hulle stil sit
Friday
  • Vida van Schalkwyk mooi een magda - die onderstebo-geit maak jou foto interessant!!
    12 hours ago
  • JOHAN DE BEER Puik makrofoto!!
    yesterday
  • HERMAN Baie mooi skerp op die skoenlapper,mooi kleure
    yesterday
  • Hennie Cronjé Dis pragtig! Baie goed uitgevoer met mooi kleure. Die velddiepte kon bietjie groter gewees het, maar soos dit is, is dit ook goed. Baie mooi!
    yesterday
Tina le Grange posted a photo
27/02/2021 om 10:57  Nikon CoolPix P900  1/500  Fokale lengte 321.0mm  f//8.0  ISO:400Baie dankie dat ek 'n beter punt gekry het vir my huiswerk  :-)
Friday
  • Tina le Grange Baie dankie Gerrie en Johan vir julle kommentaar.
    36 minutes ago
  • JOHAN DE BEER Goed gesien en mooi foto
    yesterday
  • Gerrie Lambrechts Mooi gesien en gou geneem. Goeie foto.
    yesterday
  • Tina le Grange Baie dankie Hennie dat jy uitwys dat die fokus nie skerp genoeg is nie. Ekself het ook gehoop dit kon skerper wees. Ongelukkig is meeste van my diere-foto's geneem vanaf die veld-voertuig en met ander persone ook somtyds saam, moet 'n mens maar so…
    yesterday
  • Hennie Cronjé Jou idee was baie goed en die komposisie is goed, asook die beligting en kleure. Dis net die fokus wat nie heeltemal skerp is nie. Wanneer mens oor 'n groot afstand fotografeer, raak kamera beweging al belangriker en raak 'n driepoot ook al…
    yesterday
  • Magda van der Merwe Baie mooi Tina. Te kostelik
    Friday
  • Josef Steyn Die tweetjies is regtig baie liefies!!! 'n Mooi oomblik vasgevang Tina.
    Friday
Ingrid Louw posted a photo
Friday
Hennie Cronjé posted a photo
Nog 'n beeld uit dieselfde klipkoppie wat ek gister genoem het. Die beelde het voortdurend verander en kan mens lank besig hou.
Friday
  • Johan Ayres Jy kry dit reg om met 'n geoefende oog die potensiaal vir 'n mooi foto in iets doodgewoon raak te sien. Hierdie lyk soos 'n lugfoto van 'n plantasie. (Nie kritek op die foto nie, ek wonder net of dit nie dalk sal bydra tot die simmetrie van die foto…
    yesterday
  • Josef Steyn Dis iets heel besonders Hennie. Baie mooi en goed gedoen.
    Friday
  • Tina le Grange Hennie die skakerings van groen lyk of dit ingeweef is met die mooi helder wit rondom.
    Weer eens pragtig skerp.
    Friday
  • Magda van der Merwe Pragtige foto Hennie.
    Friday
  • Gerrie Lambrechts Regtig ierts besonders ek glo mens kan tonne foto's neem. Baie mooi kleure en foto.
    Friday
Gerrie Lambrechts posted a photo
Dit het gereën en die teëls is nat. Met JJ se tulp sien ek hoe goed die swart lap ook hier sal werk. Ek sal weer probeer wanneer die teëls droog is. Hope;lik is die blommetjies nog daar.
Friday
  • Gerrie Lambrechts Dankie Tina en Magda.
    yesterday
  • Tina le Grange Pragtige foto met goeie komposisie en die blare en blom staan mooi uit. Al is die agtergrond nie hier swart nie gee dit wel goeie eenvoud en goeie kontras. Alhoewel wit moeilik is, wys die tekstuur - baie goed gedoen my sussie.
    Friday
  • Magda van der Merwe Gerrie dis n baie mooi foto. Goed gedoen.
    Friday
  • Gerrie Lambrechts Dankie Hennie, sal die swart lap uithaal.
    Friday
  • Hennie Cronjé Dit lyk my die reën het die swart lap bruin gemaak - seker die modder!!! Maar dis 'n pragtige foto. Baie sierlik met mooi skerp fokus en mooi kleure. Baie goed gedoen!
    Friday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html