Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Klein Mia se Geduld met die kamera het begin op raak. Ten tye van die foto moes Chantal omtrent soebat vir kalmte en rustigheid, maar die draadjie tusen lus en nie lus wees nie was maar baie dun
Mia 3 |
Canon 7D MK I : Canon 18-200 mm lens |
Brandpuntafstand : 130 mm |
Tyd 1/80 sek |
f/5.6 |
ISO 800 |
Exp Bias : 0 Stop |
AV Mode |
Comments