Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Klein Mia se Geduld toe hierdie foto geneem is was behoorlik “op-‘n-lala’s”, klaar, kapoet………………
Mia 4 |
Canon 7D MK I : Canon 18-200 mm lens |
Brandpuntafstand : 100 mm |
Tyd 1/100 sek |
f/5.6 |
ISO 800 |
Exp Bias : 0 Stop |
AV Mode |
Comments