Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. In Februarie 2022 het ek die foto van die Midmardam geneem end it so effe ‘n “kuns” gevoel gegee. Dalk gaan nie almal daarvan hou nie maar ek deel dit nietemin
Canon 7D MK II : Canon 18-200 mm lens |
Brandpuntafstand : 20 mm |
Tyd 1/3200 sek |
f/8 |
ISO 100 |
Exp Bias : 0 Stop |
AV Mode |
NIK : Color Efex Pro4 : Bi-Color User Defined |
Comments