Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Hierdie “Mamma en haar Kind” is ‘n baie bekend baken by die warm water bron van Riemvasmaak
Ma en Kind |
Canon 7D MK II : Canon 18-200 mm lens |
Brandpuntafstand : 70 mm |
Tyd 1/1250 sek |
f/8 |
ISO 800 |
Exp Bias : 0 Stop |
AV Mode |
Comments
Ek is onseker, maar jy kan seker selfs ook portret-formaat sny....