Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Met die verwerking van die foto, het die woorde van “Harde Kole Brand” by my op gekom……………..
“Manne dis n voorreg om 'n hardekool te deel
Al die bloed broers bymekaar
Waar die vlamme vriendskap seël
Manne dis 'n voorreg, om hier vanaand te wees
Onder die bosveld maan, brand die hardekole saam
Nah nah nah nah
Nah nah nah nah
Hardekole brand”
Ricus Nel
Canon 7D MK I : Canon 18-200 mm lens |
Brandpuntafstand : 60 mm |
Tyd 1/30 sek |
f/8 |
ISO 100 |
Auto Mode |
GIMP : MAP - Recursive Transformation |
Comments