Nuwe sitrusvarieïteit
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Aktiwiteit
F/14, SS 1/500, ISO-320, EB -0.7Met die F-stop sou ek dink ek beter velddiepte kry as dit...Wat's julle mening?
Die laaste brander van ons Stormsrivierbesoek. Die sluiter het oopgegaan toe daar reeds heelwat water teruggeval het; vandaar die detail. Ek het reeds voorheen gevind dat die mooiste foto's na vore kom teen die einde van die spatsel. Juis om hierdie…
-
Carol van Aswegen Dankie Tina - het nie geweet daar is 'n nuwe webpage nie
-
Tina le Grange Baie besonders Carol - ek hou van die komposisie.
Is jy al op Igno se nuutste webbladsy??
Lepelaar ... dit wil voorkom asof hy 'n baie sterk koppie koffie weg het
-
Tina le Grange Hendrik, veral die kop met oog se beligting en fokus is puik.
Hierdie ou het pas uit sy ou dop geklim.
-
Tina le Grange Baie besonders JJ; vertel my asb. meer oor diei rooi spinnekoppie.
Nou een aand toe ek ons gordyne toetrek toe val daar so 'n rooi spinnekoppie af op die vloer. My lam geskrik
Vertel gerus meer oor die gediertetjie asb.
Nie seker wie hierdie is nie? Klein doudruppels op die oë.
-
Tina le Grange Alles werk so mooi saam JJ; is jy al op die nuwe Fotoskool-webblad?
Ek is nog op die ou bladsy.
Goeie middag Igno en Fotoskool-vriende; Seënwense vir 'n baie spesiale 2023 op Igno se nuwe Fotoskool.Ek sukkel tans nog om die nuwe internet-adres te skep maar vertrou dit sal spoedig in plek wees vir jou eie oorskakel Igno.Groete, Tina le Grange
-
Tina le Grange Baie dankie JJ en Carol - ek waardeer!
-
Carol van Aswegen WD stunning ek love dit
-
JJ Hi Tina, ek is gister op die nuwe tuiste, met 'n gestoei. Ek het toe ingeteken met my Google rekening besonderhede. Dit het gewerk.
Hallo Fotoskolers
Onthou om asb DRINGEND op die nuwe skakel (wat vanaf 1 Januarie begin het) te klik en daar aan te sluit.
Die huidige fotoskool (waar jy nou is) gaan binnekort toemaak en daarheen skuif. Hier is die skakel.…
Onthou om asb DRINGEND op die nuwe skakel (wat vanaf 1 Januarie begin het) te klik en daar aan te sluit.
Die huidige fotoskool (waar jy nou is) gaan binnekort toemaak en daarheen skuif. Hier is die skakel.…
Hier kan mens duidelik die verskil sien. By die wyfies is geen bokshandskoene nie.
-
HERMAN Pragtige skerp foto.Dankie vir die inligting.
-
Johan Ayres 'n Pragtige foto, superskerp met baie goeie beligting. Die hoek waaruit jy die foto geneem het gee prominensie aan die spinnekop en laat haar dreigend en gevaarlik voorkom.
The pedipalps looks plump / swollen in males we call it (boxing gloves). They use them to store their sperm in them. Males have a more slender body and longer legs than females.Jammer vir die Engelse aanhaling. Dit is hoe jy die mannetjies uitken -…
-
Riaan de Klerk In die kol JJ, mooi een van reenspinnekop, mannetjie
Stroom versnelling Garieprivier by die Oranjekom. Sony NEX 6 met 18200mm lens
-
Johan Ayres 'n Interessante verskynsel wat jy baie mooi vasgevang het.
Comments