Editor soek hulp..........hierdie foto is in die suide van die Hluhluwe-Imfolozi Wildtuin by 'n drinkplek geneem. Die weerkaatsding is wat my oog trek hier maar ek sukkel met die helder water. Dit was middel van die dag en lig was uiters hard. Hoe kan ek PS gebruk om dit minder "hard" te maak?
Canon 50SX HS Powershot |
Brandpuntafstand : 41.07 mm |
Tyd 1/200 sek |
f/5.6 |
ISO 80 |
Auto Mode |
Comments