Ek plaas 'n perspektieffoto, nie vir krit nie, slegs om die grootte te toon.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Aktiwiteit
1/250 sek,iso 100 100mm f2.8Eerste probeerslag
-
Gerrie Lambrechts Goed geneem, ek het amper gedink dit is ’n vuurvliegie.
-
Tersia Weitsz Mooi fokus op die kooltjie, ek hou baie daarvan
Hierdie is die saad van 'n rooierige gras in die berg. Ai, ek wens ek het 'n goeie kennis van grasse gehad. Hulle was só mooi daar in die Drakensberge.
-
Tersia Weitsz Dis nou regtig mooi Hennie!
-
HERMAN Pragtige kleure
-
Johan Ayres Die foto is besig, maar tog pla dit nie. Die geheelbeeld maak sin en die foto is vrolik en kleurvol om na te kyk.
-
Hennie Cronjé Dis pragtig en goed uitgevoer. Ek hou van die zig-Zac lyn deur die foto. Pragtige, ryk kleure ook. Baie mooi!
-
Hennie Cronjé Kom ons sing saam! Hierdie foto se naam moet wees "Die dirigent"! Dis pragtig en uitstekend uitgevoer. Baie mooi!
-
Tersia Weitsz Die foto laat my aan orkes dirigent dink, puik Johan
-
Gerrie Lambrechts Pragtig
-
Hennie Cronjé Ook pragtig! Dit neig na low key en die eenvoud is treffend. Mooi skerp met mooi lig op die blom en pragtige kleure. Baie mooi!
-
Tersia Weitsz Baie mooi gedoen en goeie agtergrond Ingrid, ek hou van geel kern wat net net wys
-
Hennie Cronjé 'n Pragtige, tydlose, low key foto met atmosfeer. Dis pragtig en baie goed uitgevoer. Mooi!
-
Tersia Weitsz Net so mooi
-
Gerrie Lambrechts Dankie Tersia en Hennie.
-
Hennie Cronjé Die groot foto maak indruk!!! Die baie blomme is wel besig, maar vorm 'n tekstuur met die voël die fokuspunt. Onthou, tekstuur kan met of sonder 'n fokuspunt wees. Die foto is moois kerp met pragtige kleure. Goed gedoen!
-
Tersia Weitsz Bietjie besige foto, maar mooi skerp en blinkoog
100 mm f8 iso 400 1/250 sek
-
Hennie Cronjé Dis pragtig en werklik uitstekend uitgevoer. Baie mooi skerp fokus met mooi kleure en 'n goeie agtergrond. Mens kan sien hoe vlak raak die velddiepte op makro deurdat die voorste blommetjie reeds effe uit fokus raak. Dis darem nie steurend nie. Baie…
-
Johan Ayres Baie geluk met 'n pragtige foto, skitterende kleure en perfekte agtergrond. Die beligting is uitstekend.
-
Tersia Weitsz Baie mooi skerp en agtergrond werk goed saam
Hulle is lastig maar tog cute.
-
Tersia Weitsz Pragtig Magda, ek hou ook van verwerking
-
Hennie Cronjé Ook ‘n pragtige kunswerk, wat jy baie goed uitgevoer het. Hierdie is een van die min foto’s waar die filter wat jy gebruik het regtig goed werk. Dis pla gladnie enis eintlik mooi. Goed gedoen!
Weer lekker speel.
-
Tersia Weitsz Hoe jy jou samestellings doen, het ek geen benul, maar ek hou daarvan!
-
Hennie Cronjé Pragitg! Dis uitstekend gedoen - ‘n wae kunswerk. Dis vol interessanthede, wat mens goed besig hou. Mooi!
-
Tersia Weitsz Pragtig
-
Gerrie Lambrechts Mooi foto.
-
Hennie Cronjé Dis pragtig, met mooi sagte kleure. Ook ‘n goeie komposisie. Baie mooi!
-
Magda van der Merwe Vida dis n pragtige foto
Hierdie blommetjie is so groot soos my duimnael. (Miskien kan julle help, ek wil 'n perspektieffoto hier in die kommentaarboksie laai, maar wanneer ek op die "image icon" klik en die perspektieffoto laai, vervang die perspektieffoto my hooffoto en…
-
Tersia Weitsz Daar is 'n paar funksies van die ou webwerf wat ek ook mis, maar gaan nie kla nie. Puik foto, alles in plek
-
Hennie Cronjé Dis uitstekend gedoen met die druppeltjies wat die kersie op die koek is. Die agtergrond is pragtig en goed gedoen. Dit wil my voorkom asof hiedie foto baie klein is (miskien baie gecrop). As dit so is, het dit dalk te doen met die verplasing vd…
Comments