Ek het hierdie foto gisteraand geneem toe ek die volmaan ook geneem het.
Verstelling ook op my Nikon CoolPix P900 se MOON-opsie.
Hennie hierdie opsie bied verskillende kleure; vir die volmaan het ek die WIT gekies.
As ek reg onthou, het ek ook die WIT vir MARS gekies om te kyk of ek die rooierige kleur kry soos dit oorspronklik in die hemelruim vertoon. Ek het wel Photoshop se "kontras" ook hier gebruik.
Baie dankie vir kommentaar by my Volmaan-foto van gister.
Comments