Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Ek is gek oor inkleur en die digitale toebies op die selfoon hou my nogal besig. Hier het ek paar van die voltooide prentjies in ‘n bal gesit
Hennie, ek het eers die silhouette gedoen en toe met ‘n [action] die rame om gesit. Ek het vir jou ‘n epos gestuur
Geen EXIF nie
Comments