Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Ek gaan so ‘n kort reeks laai van Port Edward se hoë branders. (Ek het nog nie heeltemal land verlaat nie maar met al die krag onderbreukings is die MTN netwerk hier by ons baie sleg en menige dae het ek net geen internet kommunikasie nie)
JJ, ek wens julle kan hier wees as dit vroeg oggend hoogwater is en die manne die visse terg hier by “Splash Rock” Dit moet gesien word om te glo. Ek het nie branders by gesit nie, dis die hoogte wat daar teen die rotse gespat word
Canon 7D MK I : Canon 18-200 mm lens |
Brandpuntafstand : 70 mm |
Tyd 1/1000 sek |
f/8 |
ISO 100 |
Exp Bias : 0 Stop |
AV Mode |
Comments
Daai vissers is seker papnat!