Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Foto #2 is dieselfde dag as gister se foto geneem maar by ‘n ander groep rotse
Hennie, ek vra nederig onverskoning vir die afsny van die vissermanne by goster se foto. My konsentrasie was 100% by die massa water wat die lug inskiet
Canon 7D MK I : Canon 18-200 mm lens |
Brandpuntafstand : 20 mm |
Tyd 1/250 sek |
f/8 |
ISO 125 |
Exp Bias : 0 Stop |
AV Mode |
Comments