Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Foto #3 is dieselfde dag as gister se foto geneem maar hier het ek nader aan die vissermanne gegaan.
Canon 7D MK I : Canon 18-200 mm lens |
Brandpuntafstand : 32 mm |
Tyd 1/1600 sek |
f/8 |
ISO 800 |
Exp Bias : 0 Stop |
AV Mode |
Comments