Sao Joao Kruis

Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Die Sao Joao kruis teen oggendlig geneem

Ons twee “ta-ta” eers vir ‘n week. Hopelik kry ons ‘n paar herfstonele in Underberg. As dit die wil van die Here is sal ons weer volgende week by die huis. Hou hierdie lifelike FS aan die gang

Canon 7D MK II : Canon 18-200 mm lens
Brandpuntafstand : 18 mm
Tyd 1/100 sek
f/8
ISO 100
Exp Bias : 0 Stop
AV Mode
Read more…
Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Treffend! Geniet Underberg!
  • Skitterend Elna. Geniet julle rondrits.
  • Hier is alles ingebou vir 'n topklas foto: eenvoud, kontras, lig en kleur. Dis baie treffend en pragtig. Baie mooi! Geniet julle wegbreek.
This reply was deleted.

Aktiwiteit

JJ posted a photo
Hierdie ouens blom nou hier by ons.  (Geneem na sononder)
11 minutes ago
Magda van der Merwe posted a photo
Die Suid Kus se kosmos blommetjie. Groei oral langs die pad. 
6 hours ago
  • JJ Die geel blommie is baie mooi!
    11 minutes ago
  • Hennie Cronjé Pragtig! Baie mooi kleure met sterk kontras teenoor die agtergrond. Ook mooi skerp met goeie eenvoud. Baie mooi!
    4 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
12 hours ago
  • JJ Kenmerkende kring, mens kan hom nie mis nie. Pragtig!
    10 minutes ago
  • Magda van der Merwe Dis pragtig Hennie.
    6 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
12 hours ago
JJ commented on Liz's photo
"Nice een!"
yesterday
JJ posted a photo
Waar ons tuisgegaan het was hierdie gesiggie so aan die oostekant van die golfbaan, op een van die berge (as mens dit berge noem) 
yesterday
JJ posted a photo
Sommer so in die verbystap geneem.  Ek het nie die makrolens saamgedra nie, so dis nie so skerp nie.
yesterday
  • Magda van der Merwe Dit lyk vir my skerp JJ, pragtige foto
    6 hours ago
  • Hennie Cronjé Dit lyk vir my na sewejaartjies. Al 'n bietjie verweer, maar hulle vertoon mooi sterk teenoor die donkerder agtergrond. Lg is ook goed geblur. Baie mooi!
    yesterday
Hennie Cronjé commented on Liz's photo
"Ongelooflik en pragtig! Perfek gedoen en baie geluk hiermee."
yesterday
Magda van der Merwe posted a photo
Rooi blom in my tuin
yesterday
  • JJ Baie kunstig gedoen Magda!
    yesterday
  • Hennie Cronjé Pragtig! Amper 'n skildery! Baie mooi en uitstekend uitgevoer.
    yesterday
Magda van der Merwe commented on Liz's photo
"Pragtig"
yesterday
Magda van der Merwe commented on Liz's photo
"Ek stem dis n mooi storie foto"
yesterday
Magda van der Merwe commented on Liz's photo
"Pragtige foto en gogga. Nog nooit gsien nie."
yesterday
Tina le Grange posted a photo
Hier is 'n toneel vanuit die Kapel na buite.  Daarom het ek verander van kleur na wit en swart.   Veel meer besig.Die blomme wys dus nie die kleur nie - daar was die oggend 'n diens gewees.
yesterday
  • JJ Mooi plek, en foto's Tina!
    yesterday
  • Hennie Cronjé Dis pragtig! Die swart kruis vertoon sterk en oorheers die ietwat besige agtergrond. Jy het hier baie goed gedoen. Mooi!
    yesterday
  • Magda van der Merwe Tina dis n pragtige foto, mooi raak gesien en werk goed in S/W
    yesterday
Liz commented on Liz's photo
"Hennie wat nou? Josef kry dit oop. Ekt toe n ander foto gelaai ai toggie 🫣"
yesterday
Josef Steyn commented on Liz's photo
"Net so mooi Liz. Ek wens jou spoedige beterskap toe."
yesterday
Josef Steyn commented on Liz's photo
"Ek stem saam met Hennie en voel saam met jou."
yesterday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html