Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Nog ‘n argief foto uit die akwarium tuine en Editor gaan “hey wire”
Editor Vertel : Ek glo van julle het al akwarium fotogrtafie gedoen. Julle sal met my saamstem dat dit geen maklik takie is nie. Beligting is in die meeste gevalle nie baie goed nie, en daarmee sukkel die Powershot. Dan is daar die mense wat om jou beweeg. Genade en respek vir jou wat probeer foto’s neem, bestaan nie of daar is baie min van. Die toneel was net baie mooi kleurvol maar grein het die oorspronklike foto niks goed gedoen nie e nek het met Topaz filters gaan speel
Canon 60SX HS Powershot |
Brandpuntafstand : 30 mm |
Tyd 1/10 sek |
f/5 |
ISO 1600 |
Auto Mode |
Comments