Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Vandag se foto is van ‘n seeplant wat redelik diep in die water was. Uit die kamera was dit nie regtig iets om te hou nie maar editor het gaan speel. Nou is dit ‘n abstrakte seeplant
Canon 60SX HS Powershot |
Brandpuntafstand : 32 mm |
Tyd 1/100 sec |
f/5.6 |
ISO 80 |
Auto Mode |
Comments