Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Nog ‘n voorbeeld van die PS lense in die iPhone. ;n Mens kan regtig wyd speel hiermee
JJ, nee jong, ek is glad nie so dapper om in die nag na ‘n Kerkhof te gaan waar grafte uit die 1800’s dateer nie. Die foto is helder oordag geneem
Hier is geen EXIF nie
Comments