sonsak Stormsrivier

Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

This reply was deleted.

Aktiwiteit

Johan Ayres posted a photo
3 hours ago
  • Pine Ander komposisie en kleure maar net so indrukwekkend soos jou kwekery foto 21 Johan.
    Puik fotogragie!
    1 hour ago
JJ posted a photo
Dieselfde plant, maar hier 'n droë blom.  Ek sal more weer afneem en hopenlik beter foto's kry - ek het eers na die tyd gesien dat daar 'n verskeidenheid van gediertetjies op die droë blommetjie is.Die wonderwêreld van makro...
3 hours ago
  • Pine Net so indrukwekkend soos die ander foto JJ
    1 hour ago
  • Johan Ayres Dieselfde resep as jou vorige foto, met dieselfde gevoelvolle resultaat. Die plant kontrasteer baie mooi met die agtergrond.
    2 hours ago
JJ posted a photo
Laat middag son gebruik as trubeligting
3 hours ago
  • Pine Pragtige foto met pragtige lig en sterk kontras teen die swart agtergrond. Puik beblan en uitgevorr JJ !
    1 hour ago
  • Johan Ayres 'n Kenmerkende JJ foto - speel met lig en skaduwee. En weereens het jy dit hier baie goed reggekry. Die klein bietjie beligting op net die regte plek maak hierdie 'n foto gelaai met atmosfeer.
    2 hours ago
Vida van Schalkwyk posted a photo
hierdie pragtige kerk is in 1912 gebou - die terrein was gesluit, en dit was my beste opsie vir 'n foto
5 hours ago
  • Pine Pragtige gebou en foto Vida. Jammer jy kon nie die hele toring inkry nie.
    2 hours ago
Tina le Grange posted a photo
20/10/2020 om 07:23   Nikon CoolPix P900  1/400 sek  Fokale lengte 30.3mm f/8.0  ISO:100 
6 hours ago
  • Pine Mooi geneem en ń interessante titel Tina.
    2 hours ago
Pine posted a photo
6 hours ago
  • Johan Ayres My eerste indruk - 'n pragtige poskaartfoto. Die oggend deinserigheid versterk die misterieuse gevoel wat deur die leeu uitgestraal word. Ten spyte van die deinserigheid staan sy oë steeds baie mooi uit en hou 'n mens se aandag vas. Ek hou ook van…
    3 hours ago
Gerrie Lambrechts posted a photo
11 hours ago
  • Pine Baie goeie waarneming van jou as ń foto geleentheid en puik beplan, uitgevoer en verwerk Gerrie.
    2 hours ago
  • Magda van der Merwe Pragtig Gerrie. Jy is oulik
    4 hours ago
  • Vida van Schalkwyk baie mooi kleure bymekaar en oulik aangebied, gerrie!
    5 hours ago
  • Tina le Grange Puik my sussie - baie goed raakgesien om 'n foto te neem. Mooi skerp en goeie kleurversadiging.
    6 hours ago
Ingrid Louw posted photos
13 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
Net soos gister s'n uitgevoer. Ek het al 'n paar keer opgemerk dat foto's soms hier op FS effe donkerder uitkom as wat dit op mens se rekenaar lyk buite FS. Met hierdie foto en gister s'n was dit opvallend die geval. Ek het beide ligter gemaak sodat…
16 hours ago
  • Pine Wat jy hier gedoen het werk puik en het ń besonder suksesvolle resultaat Hennie! Pragtige foto!
    2 hours ago
  • Johan Ayres Dieselfde resep as gister, met dieselfde uitstekende resultaat - maar nog beter. Die bokeh wat diagonaal saam met die blare loop maak hierdie foto 'n wenner (uiteraard saam met al die ander dinge wat vanself spreek.)
    3 hours ago
  • Tina le Grange Hennie, voordat ek Gerrie se kommentaar gelees het, is dit waaraan ek ook gedink het. As kinders het ons altyd borrels geblaas; dit herinner my ook daaraan. Pragtige beligting en goeie komposisie.
    6 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Mooi lyne en sirkels met goeie kleure wat jou oog vashou.
    11 hours ago
Johan Ayres posted a photo
yesterday
  • Pine Ook ń puik foto Johan! Uitstekende lig, fokus, detail en agtergrond. Dit lyk amper asof dit uit die ligruim neerdaal.
    2 hours ago
  • JJ Johan, ek herken jou foto's van 'n spreekwoordelike myl af...Dit is uitstekend! Dankie vir die wonderlike wêreld wat jy deur die lens met ons deel!
    Ek het nie altyd kans om te kommentaar nie, maar ek kyk en leer graag!
    3 hours ago
  • Hennie Cronjé Die detail wat jy hier gekry het, is besonder goed. 'n Pragtige foto met uitstekende beligting. Baie mooi!
    16 hours ago
Magda van der Merwe posted a photo
Baie dankie vir almal se kommentaar op my foto's.Die foto is geneem hier by ons strand in Port Edward. Toe ek kyk na my foto toe vertel dit n storie, sal tot die laaste probeer en opstaan.Ek het niks aan die foto verander nie, my kamera was gestel…
yesterday
Tina le Grange posted a photo
Hier, soos die kleur bokeh; was daar, as ek reg onthou, druppels op ons bure se plante. Kamera-verstellings:  Nikon CoolPix P900 1/320 sek  Fokale lengte 143.0mm (35mm ekwivalent 800mm)  ISO:400  Kleur-bokeh is die mooiste, maar ek het 'n kans gevat…
yesterday
Tina le Grange posted a photo
Nikon CoolPix P900;  1/320 sek  Fokale lengte 178.0 (35mm ekwivalent 1000mm)  ISO:400Baie dankie Hennie, Magda, Pine, Josef en Gerrie vir jul kommentaar by my Agapanthus.
yesterday
  • JJ Kuns op sy mooiste
    3 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Besonder goed geneem.
    11 hours ago
  • Magda van der Merwe Uitstekend Tina.
    yesterday
  • Tina le Grange Elna, as ek reg onthou was daar waterdruppels op 'n afstand by die bure se tuin en met die verstellings soos hierbo genoem, het ek die toneel gekry.
    yesterday
  • Josef Steyn Mooi Tina. Die inzoom het baie goeie resultate gelewer.
    yesterday
  • Hennie Cronjé Dis pragtig!! Ook baie goed uitgevoer. Die rede waarom hier skerper hoekies was as in my foto is die volgende: in jou kamera is f8 gelyk aan my makro-lens se f22 (of selfs hoër). Die diafragma was dus meer toe in jou foto as wat dit in myne was. Dit…
    yesterday
  • Elna Geringer WOW.................vertel hoe jy dit reg gekry het Tina. Dit sal 'n pragtige agtergond maak
    yesterday
Elna Geringer commented on Gerrie Lambrechts's photo
"Mooi gedoen Gerrie"
yesterday
Elna Geringer commented on Josef Steyn's photo
"Jinne, mense is so kreatief. BGG Josef"
yesterday
Elna Geringer commented on Tina le Grange's photo
"Puik Tina en ek ditto met alles reeds genoem"
yesterday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html