Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. FilterForge is ‘n heerlike program om vervelige foto’s so bietjie op te kicker. Hier het ek die Ertiga se wiel met selfoon af geneem en in FilterForge gaan speel
Apple iPhone |
Brandpuntafstand : 4.25 mm |
Tyd 1/120 sek |
f/1.8 |
ISO 80 |
Comments