Swart Aasvoël bekyk die wereld

Hiermee my laaste foto van die Swart Aasvoël. Môre wil ek ń foto van die veel kleiner en skaarser  Monnik Aasvoël plaas.

Read more…
Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Nog 'n pragtige een. Dit was werklik 'n besondere reeksie gewees waarop jy baie trots kan wees.
  • Pine jy het so baie geluk met die pragtige Aasvoël gekry. 'n Reeks foto's vir jou digitale album om op trots te wees
  • Pragtige foto
  • Pragtig met besonder mooi detail Pine.
This reply was deleted.

Aktiwiteit

Magda van der Merwe posted a photo
Ek kan vir ure na die branders kyk wat breek teen die rotse.Elke een is anders. 
11 hours ago
HERMAN posted a photo
uil
1/3200 sek150mmf6.3 iso 800
18 hours ago
Zenobia Geldenhuys posted photos
Friday
Magda van der Merwe posted a photo
Die foto is geneem toe ons in die Kaap getoer het, die badkamer was deel van die Hotel.Baie dankie vir al die kommentare op my foto's, waardeer baie
Thursday
  • Pine Dit lyk vìr my sommer baie goed gedoen Magda.
    Friday
Johan Ayres posted a photo
Hiermee sluit ek my Melville graffiti reeks af. Ons het pragtige tekeninge gesien, maar ook 'n hele paar "vreemdes." Baie dankie vir julle saam kyk, ek hoop dit was vir  julle net so interessant soos vir my.
Thursday
  • Pine Dit is omtrent ń kleurvolle huisnommer. Dankie vir jou puik en interessante reeks Johan.
    Friday
JJ posted a photo
Om perspektief te verleen het ek my Parker se punt saam afgeneem.  Dit is werklik 'n ou piepklein blommetjie.
Thursday
JJ posted a photo
Ek het per teoval die klein spinnie raakgesien- hy was omtrent klein.Ek laai ook 'n perspektef foto hierna om die grootte aan te dui
Thursday
  • Pine Puik makro fotografie JJ. Die fokus, kleur, detail en agtergrond is alles baie goed.
    Friday
  • Johan Ayres Die foto is baie mooi skerp sonder enige oorbeligting op die geel. Ek hou van die skakerings van geel. Die kontras maak dit 'n sterk foto en die spinnekoppie 'n welkome bonus.
    Thursday
Flip Ferreira posted a photo
Wie loer kry niks
Thursday
Pine posted a photo
Wednesday
Tina le Grange posted a photo
Ek is spyt die takkies voor die maan is nie 100% skerp nie. Nikon CoolPix P900;  1/3 sek;  Fokale lengte 35.7mm (35mm ekwivalent 200mm)  f/4.5  ISO:800.   My vorige foto: Dankie Hennie vir jou kommentaar;  Elna, ja die maan agter die Aalwyn is ook…
Tuesday
  • Magda van der Merwe Tina ek stem met Hennie, dis n pragtige foto.
    Thursday
  • Pine Pragtige foto met mooi kleur en sterk atmosfeer. Tina.
    Wednesday
  • Tina le Grange Baie dankie Hennie - ek waardeer. Die langnaweek gee ons bietjie af. Sien julle weer binnekort.
    Tuesday
  • Hennie Cronjé Hierdie is een van jou beste foto’s in ‘n lang tyd. Die takkies reg voor die maan is nie heeltemal skerp nie weens die helder lig van die maan. Ek dink nie jy is daarvoor verantwoordelik nie. Dit moet weens ligbreking en moontlik distorsie van…
    Tuesday
Elna Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. As een Reier dan nou nie wil sit soos ek wil hê nie, dan maak ek maar twee daarvanCanon 7D MK II  met Sigma 150-500 mm lensBrandpuntafstand : 500 mmTyd 1/6400 sekF/8ISO 1250
Tuesday
  • Magda van der Merwe Sjoe dis baie goed gedoen Elna. Pragtig
    Thursday
  • Pine Interessante verwerking gedoen Elna. Die pote en die tak waarop hulle sit is na my mening te prominent en domineer die foto
    Wednesday
  • Hennie Cronjé Dis ‘n baie goeie en mooi kunswerk. Ek wonder net of die objek tussen die voëls nie te sterk vertoon nie? As dit swakker vertoon, sal die voëls sterker uitstaan en makliker gesien word.
    Tuesday
  • Tina le Grange Elna ek hou van die verwerking wat 'n goeie, moderne effek gee. Alhoewel die raampie balans gee met die 4 hoeke wat effe meer outentiek is.
    Tuesday
Huey Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Hierdie was net vir my so effe simbolies aan die feit dat ons as mens nie weet wat die pad vorentoe vir ons inhou nieCanon 50SX HS PowershotBrandpuntafstand : 7.82 mmTyd 1/40 sekf/4ISO…
Tuesday
  • Magda van der Merwe Uitstekende foto Huey
    Thursday
  • Johan Ayres 'n Mooi simboliese foto met 'n titel wat die foto ondersteun.
    Thursday
  • Pine Goeie komposisie sorg vir ń mooi foto. WD Huey
    Wednesday
  • Tina le Grange Huey, ek hou van jou simbolise idee van jou foto; veral in hierdie Covid-tyd besef 'n mens opnuut, dat elke nuwe dag, as gesonde mens, GENADE is uit GodDrieEnig se HAND. Ek hou van die komposisie.
    Tuesday
  • Hennie Cronjé Die pad vorm ‘n sterk leidende lyn en gee ook mooi diepte. Die fokus is skerp, maar die hele foto mag baat vind by ‘n fraksie donkerder. Maar dis ‘n baie mooi foto.
    Tuesday
Pine posted a photo
Sep 20
  • Johan Ayres 'n Skitterende foto met pragtige lig.
    Thursday
  • Tina le Grange Pine; alles werk pragtig saam - heerlike voorreg om so 'n foto te kry.
    Tuesday
  • Elna Geringer Die koning van die lug. Puik gedoen Pine
    Tuesday
  • Hennie Cronjé Dis perfek gedoen, met baie mooi lig op die voël. Die rigting van die lig bring mooi kontraste uit. Baie mooi!
    Tuesday
  • HERMAN Baie mooi skerp
    Tuesday
Tina le Grange posted a photo
Nikon CoolPix P900 26.5.2021 om 18:40 Fokale lengte 116.0mm  f/5.6  ISO:800Dankie vir julle kommentaar en wenke by my Boomstam-foto - ek sal probeer huiswerk doen.
Sep 20
  • Pine Baie goed gedoen hiermee Tina. Dit lyk onheilspellend.
    Wednesday
  • Elna Geringer Dit lyk of die maan agter tralies is. Puik gedoen Tina
    Tuesday
  • Hennie Cronjé Dis baie mooi en ook goed uitgevoer. Nie net die beeld nie, maar ook die ster kontras maak indruk. Baie mooi!
    Tuesday
Elna Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Die foto het ek in 2015 geneem tydens ons verblyf in die Baviaans. Dit was toe ek nog vreeslik dom met kamera stellings was, so moenie skrik vir die spoed en ISO nieCanon 60D  met…
Sep 20
  • Pine Miskien oud, maar dit is ń puik foto Elna.
    Wednesday
  • HERMAN Baie mooi foto met mooi kleure.Jy kan!
    Tuesday
  • Tina le Grange Skitterend Elna, lyk beslis nie na 'n persoon wat nie fotografie ken nie - alles werk pragtig saam. Veral die trok se fokus is 100% plus
    Sep 20
  • Hennie Cronjé Dis pragtig! Ek hou veral van die kleure met die roesbruin van die vragmotor wat in die wolke herhaal word. Baie mooi!
    Sep 20
Huey Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Canon 50SX HS PowershotBrandpuntafstand : 131.11 mmTyd 1/640 sekf/5.6ISO 125Auto Mode
Sep 20
  • Johan Ayres Baie geluk met 'n skitterende foto met sagte lig en pastel kleure. Goeie detail selfs op die wit gedeeltes.
    Thursday
  • Pine Pratige foto met baie goeie kleur en skerp fokus. Die voëls se plasing is ook goed.
    Wednesday
  • HERMAN Mooi skerp met mooi kleure
    Tuesday
  • Tina le Grange Skitterend Huey met goeie kleurversadiging, skerp fokus en besondere komposisie
    Sep 20
  • Hennie Cronjé Dis pragtig! Mooi eenvoud en kleure en tegnies goed uitgevoer. Baie mooi!
    Sep 20
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html