Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het, ek waardeer dit. Hierdie isdan nou rekenaar kuns en ek laai oorspronklike foto onder.
Dankie Hennie.
Die effek se werksmetode kan julle kry by : How To Create Twirl Art In Photoshop : Photoshop Essentials
Canon 7D MK I : Canon 18-200 mm lens
Brandpuntafstand : 32 mm
Tyd 1/30 sek
f/4
ISO 100
Exp Bias : 0 Stop
AV Mode
3-Poot
Comments
Dis nie goed om 'n meltert so deurmekaar te roer nie. Eet hom liewer voor jy begin roer!!! Jy het 'n wonderlike effek verkry Elna. Op geen manier kan ek aflei dat dit afkomstig is vanaf die onderste foto nie.
Baie goed gedoen. Onderste foto net so mooi met sterk kleure, lyk sommer heerlik.
elna dis beautiful - wowwww!!
Mens kan nie glo dat die onderste foto na die boonste een getransformeer is nie! Dis pragtig. Miskien 'n fraksie onderbelig, maar dit kan Fotoskool se rogram weees wat dit effens donkerder gemaak het. Mooi!