Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Die model is my dogter, die res is van die Internet gekry. Ek kan nie besluit watter van die twee verwerkings gee die beste effek nie. Julle sal moet help? Die boonste foto of die onderste een?
Comments