Reier van 'n aard

Ek is nie seker watse reier hierdie is nie - 'n nagreier, 'n klein rietreier, of 'n groenrugreier. Ook in Rietvlei (ek sluit nou die reeksie). Die volgende foto is die onverwerkte een soos dit uit die kamera gekom het. Besige agtergrond. Affinity Photo het 'n maklike en baie effektiewe funksie om haartjies te selekteer soos julle hier kan sien. Photoshop doen dit ook baie goed, maar met 'n meer komplekse funksie. Hoe langer ek met Affinity werk, hoe meer tevrede raak ek daarmee. Vir ons doeleindes is dit net so goed soos Photoshop, net baie goedkoper.

Read more…
Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Hennie, weer eens uitstekende skerp fokus; en dankie vir jou verduideliking oor die agtergrond.
  • Hennie, Alhowel die gtergrond hiet baie mooi skoon is en die Groenrugreier baie mooi uitstaan, voel die swart amper "kunsmatig". Die rede vir my is dat 'n mens hulle nooit in so 'n omgewing sal sien nie. Nietemin is detail en kontras puik
  • Mooi teen die donker agtergrond
  • Pragtige foto van die Reiertjie en ń uitstekende voorbeeld van die verskil wat die agtergrond kan maak aan die totale voorkoms van ń foto. Hier kan mens duidelik sien wat die waarde van ń goeie verwerking is. Welgedaan met ń uitstekende les Hennie!
  • Skitterend. Die reier staan pragtig uit teenoor die agtergrond. Die geel oog staan ook baie mooi uit en ek hou van die geel wat in die poot herhaal word.
  • Uitstekende geneem met goeie agtergrond.
This reply was deleted.

Aktiwiteit

Tina le Grange posted a photo
Baie dankie vir kommentaar by my vorige foto
1 hour ago
JJ posted a photo
Vis
'n Nuwe toevoeging tot die skool, en hy het mooi stil gaan staan vir die foto.  Omtrent so groot soos 'n R2 muntstuk.100mm makro lens met 3 verlengingsbuise (Kenko vir Canon)F161/60Flash
1 hour ago
Linda Rademan posted a photo
Die immer besige Janfrederik kan darem soms vir 'n oomblik stilsit, sodat 'n mens hom kan afneem.
7 hours ago
  • Tina le Grange Linda Goeie plasing aan die regterkant. Blink ogie altyd 'n bonus. Jy kan oorweeg om links bietjie af te sny vir meer eenvoud. Die blou bokeh is interessant.
    1 hour ago
Linda Rademan commented on Linda Rademan's photo
"Baie dankie vir almal se opbouende aansporing. Tina, ek staan heeltemal te diep in julle almal wat sulke pragtige foto's kan neem en ontleed,se skaduwee om enigsinds 'n mening te waag, maar baie dankie vir jou aanmerking."
7 hours ago
JJ posted a photo
Ook een van daardie foto's wat jy eers op die rekenaar de grootskerm sien wat priesies aangaan.  Daar was so paar extra's wat ek nie kon sien met die blote oog nie.
yesterday
  • Tina le Grange Uitstekend JJ met die besondere komposisie, swart agtergrond en besoekers as verrassings.
    1 hour ago
  • Tersia Weitsz Maar jy het heelwat besoekers vasgevang!
    11 hours ago
  • HERMAN Mooi skerp.
    Gebruik jy verlengingsbuise?
    14 hours ago
Johan Ayres posted a photo
Tydens my graffiti jag het ek op 'n paar vreemde tekeninge afgekom. Haha, glo dit of nie, hierdie is 'n advertensie van 'n haarsalon op 'n huis se muur.  
Friday
  • JJ Ek sou hie die haarsalon wou besoek nie- lyk eerder na die skokterapie wat sekere pasiente ondergaan het by die psychiatry ward...
    Nogtans 'n mooi foto
    1 hour ago
  • Tersia Weitsz Interessant
    11 hours ago
  • HERMAN Lyk na Liewe Heksie
    yesterday
Lourens posted a photo
The idea was to photograph something only Black and white, with no to little post production.
Friday
  • Tina le Grange Lourens die kontras tussen wit en swart is uitstekend; ongelyke getal van drie perfek asook die geboeë lyn. Ek meen jy kan bo ietwat afsny met min of meer 3 of 4 cm bokant die geboeë lyn maar sal kom kyk wat die ander sê
    1 hour ago
Elna Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Ek hou daarvan om met Huey as model te speel. Hy is baie geduldig en kalm voor die kameraSamsung  J7 Prime Sel Foon : J7 Pro G610FBrandpuntafstand : 3.6 mmTyd 1/35 sekF/1.9ISO …
Friday
  • Tina le Grange Baie besondere verwerking Elna; ek hou van sy skerp kyk in die lens.
    1 hour ago
  • Tersia Weitsz Bly jy het n geduldige model
    11 hours ago
Huey Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Een van die “Beauties” van MarlothparkCanon 50SX HS PowershotBrandpuntafstand : 215 mmTyd 1/320 sekf/6.5ISO 500Auto Mode
Friday
  • Tina le Grange Huey, veels geluk - superskerp, uitstekende kleureversadiging en komposisie met die kop regs en die oog wat my vasvang.
    1 hour ago
  • JJ Sssskerp en pragtig!
    Goeie verwerking van die agtergrond ook- die lyne by die appel is dalk te duidelik?
    1 hour ago
  • Tersia Weitsz Baie mooi skerp!
    11 hours ago
  • Johan Ayres Baie geluk met hierdie foto. Superskerp, pragtige kleure en uitstekende agtergrond. Die blink helder rooi oog is fantasties.
    Friday
  • HERMAN Mooi skerp fokus met blink ogie
    Friday
Johan Ayres posted a photo
Hierdie "advertensie" is buite 'n akademiese boekwinkel met die Universiteit van Johannesburg in die agtergrond. Eintlik meer na Westdene se kant toe as Melville.  
Thursday
Claudi Lourens posted a photo
Thursday
  • Tina le Grange Claudi baie mooi skerp en goeie eenvoud met die swart agtergrond
    1 hour ago
  • JJ Dis baie treffend! Ek hou van die foto!!
    1 hour ago
  • Tersia Weitsz wow, goed gedoen
    11 hours ago
  • Elna Geringer Ek hou van die foto Claudi. Dis so bietjie anders as die norme. BGG
    Friday
Claudi Lourens posted a photo
Thursday
  • HERMAN tekstuur in rots
    Friday
  • Elna Geringer Hmmmmm...............teksture in rotse of modder????
    Thursday
Tina le Grange posted a photo
23 Mei 17:00  -  Ek loop nou dikwels rond in ons Oord om foto's te neem toe sien ek die boom met die fyn takkies.Baie dankie vir julle kommentaar by my Albino Tarentaal.
Thursday
  • Tina le Grange Baie dankie Elna en Tersia vir julle kommentaar; Elna ek het nie gedink aan "high-key" nie - bly jy wys dit uit.
    3 hours ago
  • Tersia Weitsz Baie mooi Tina
    11 hours ago
  • Elna Geringer Ek dink nogal dat die foto kan gesien word as 'n "high-key" Tina. Ek hou van die skoon gevoel en die eenvoud wat jy hier het.
    Friday
Elna Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Ons het nie gedros nie maar van 2 dae gelede af neuk die webblad met my en kry ek nie gelaai of gekrit nieTydens die Julie onluste wat soveel skade gebring het,en die land in baie…
Thursday
Huey Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Josef sal hierdie blomme ken. Dis een van Hogsback se Rhodendron blommeCanon 50SX HS PowershotBrandpuntafstand : 42.70 mmTyd 1/125 sekf/5.6ISO 80Auto Mode
Thursday
Johan Ayres posted a photo
Gedurende ons rondry in Melville op soek na die graffiti het ek en Georgene by die musikant Jannie Du Toit se B&B uitgekom. Die naam van die B&B is "Die Agterplaas" en hierdie stoel is deel van die tuin op die sypaadjie. Ek hoop julle geniet nog die…
Wednesday
  • JJ Dis pragtig! Die prentjie en die foto!!
    1 hour ago
  • Elna Geringer Lieflik en ek geniet beslis die rond ry
    Thursday
  • HERMAN Vertel 'n verhaal van jare se verval
    Thursday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html