Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Nou ja, volstoom op FS3. Om foto te laai is nogal maklik maar o wee……………….ek krit aan mekaar op die verkeerde foto. Julle moet maar vergewe, iewers sal ek reg kom
Ek weet glad nie wat hierdie swam se naam is nie. Die vorm laat my aan die rakswam dink maar die kleur verskil en dan het hierdie een ook ‘n tipe “bakkie” waarin nogal baie water is. (dit het die vorige aand gereën)
Canon 60D met Tamron 16-300 mm lens |
Brandpuntafstand : 162 mm |
Tyd 1/250 sek |
f/6.3 |
ISO 250 |
Exp Bias : 0 Stop |
AV Mode |
Vivid Light |
Comments