Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Die volgende nommer in Fibonacci-getalle is vyf. Dit was seker die maklikse getal om blomme van te kry. Kyk ‘n bietjie om julle rond………….daar is geweldig baie blomme met 5 kroonblare
Josef, die Kaapse Kamferfoelie kan ‘n mens nogal rond neuk met die blomblare. Ek het een van daardie wat na 3 blare lyk, uit mekaar getrek en dan wil dit nogal lyk soos net een blaar wat gekeep is
Canon 7D MK I : Canon 18-200 mm lens |
Brandpuntafstand : 145 mm |
Tyd 1/125 sek |
f/5.6 |
ISO 200 |
Auto Mode |
Spot Metering |
Comments
Ek glo jy sal hier baie goeie punte kry by die ander internet-webblad