waterkant katedraal

Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Zenobia die komposisie, skerp fokus en kontras is uitstekend.
  • Hi Zenobia
    Dis n prag foto en kontras is wow!
  • Dis pragtig! Die effek van die sybeligting met goeie kontraste (wat deur jou verwerking goed uitgebring is) gee hierdie foto amper 'n 3D-effek. Baie goed gedoen!
This reply was deleted.

Aktiwiteit

Johan Ayres posted a photo
yesterday
  • HERMAN Baie oulik gedoen.
    22 hours ago
Johan Ayres posted a photo
yesterday
  • HERMAN Nogal oorspronklik.
    22 hours ago
JJ posted a photo
Dieselfde lieg, verwerk in Ps.
yesterday
JJ posted a photo
Sy rooi oë trek aandag
yesterday
  • HERMAN Mooi skerp detail gekry.
    22 hours ago
  • Johan Ayres Weereens pragtig. Skerp met goeie detail waar dit saak maak. Miskien is dit net op my skerm, maar die foto se kleur het 'n "warm" gevoel, ek sien 'n subtiele bruin/groen ondertoon wat dalk 'n bietjie te sterk oorkom. Indien wel sou jy dit maklik kon…
    yesterday
Carol van Aswegen posted a photo
baie baie fotos verder en ja toe klim hy uit die water uit 
yesterday
  • HERMAN Hulle is baie groot.
    22 hours ago
Carol van Aswegen posted a photo
dit was so awesome om hom te kon afneem 
yesterday
Johan Ayres posted a photo
By dieselfde padstal as gister se foto net buite Plettenbergbaai, hierdie keer by die dames toilet.
Tuesday
  • JJ Ek wonder nou sommer hoe lyk die mans se kledingstuk?
    yesterday
Johan Ayres posted a photo
Ek het hierdie pragtige bushalte in Buffelsbaai afgeneem. 
Tuesday
  • HERMAN Oulik.
    22 hours ago
  • JJ Slim gedoen!
    yesterday
JJ posted a photo
Dieselfde by.
Tuesday
JJ posted a photo
By
Hierdie ou was baie geduldig.  Ek dink hy was ook beseer, en het baie stadig beweeg.
Tuesday
Hennie Cronjé posted a photo
In die boek noem hulle hierdie 'n grond-koggelmander. Dis omdat die wyfie haar eiertjies in die grond lê. Hy lyk en beweeg vir my net soos 'n verkleurmannetjie en daarom is dit in my gedagtes een.Môre vroeg vertrek ons na Nature's Valley vir die…
Tuesday
Hennie Cronjé posted a photo
'n Besondere sonsopkoms wat ons in die Kgalagadi beleef het. Dit was na die reën en ek dink wolke het die strale veroorsaak, wat buite ons gesigsveld was.
Tuesday
Johan Ayres posted a photo
Hierdie een het geen verduideliking nodig nie - LOL. Op die deur van die manstoilet by 'n padstal net buite Plettenbergbaai. (Ek plaas die reeks bloot vir die interessantheid, die meeste foto's is sommer met 'n selfoon geneem en ek doen die minimum…
Monday
  • Hennie Cronjé Interessant en baie mooi. Ook goed gefotografeer. Iets heel anders as die gewone!
    Tuesday
Johan Ayres posted a photo
Ek het hierdie fantastiese muurtekening in Stilbaai gesien. Die foto dra die realiteit baie moeilik oor. Alles wat julle in die foto sien is geteken, behalwe die hek waaragter die hond is, asook die stukkie plaveisel in die voorgrond. Selfs in die…
Monday
  • Hennie Cronjé Baie interessant. Mens kan baie hierin lees. Dit bly vir my interessant hoedat mense baie moeite kan doen om so iets te doen en dit met soveel kundigheid en verbeelding uit te voer. Baie mooi gefotografeer en dankie hiervoor.
    Tuesday
JJ posted a photo
As ek moet raai, is hierdie langbeenspinnekoppies wat aan die uitbroei is.  Kyk maar op 'n groot skerm.
Monday
  • Hennie Cronjé Mooi raakgesien en werklik uitstekend gefotografeer. Die fokus, velddiepte, beligting en kleure is almal uit die boonste rakke. Verder gee die swart agtergrond baie goeie kontras en eenvoud. Baie mooi!
    Tuesday
  • Johan Ayres Absoluut skitterende foto met pragtige beligting en kontras en wonderlike interessante detail.
    Monday
JJ posted a photo
Hy was baie skaam ...
Monday
  • Hennie Cronjé Uitstekend gedoen! Die velddiepte is baie groot met skerp fokus en mooi kleure. Pragtige detail kom hier uit. Baie goed gedoen!
    Tuesday
  • Johan Ayres Ek sal ook skaam wees as my detail so opgeblaas en vergroot word LOL. Uitsonderlike detail en kontras maak vir 'n skitterende foto.
    Monday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html