Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. So ‘n paar weke gelede het ons weer ‘n draai in Lake Eland gemaak. Een van die damme het die mooiste weerkaatsings gehad
Canon 60SX HS Powershot |
Brandpuntafstand : 5.63 mm |
Tyd 1/1000 sek |
f/5 |
ISO 200 |
Auto Mode |
Comments