Baie dankie Johan en Hennie wat by my foto vertoef het, ek waardeer dit. Ek sal die Editor aansit om die zebra’s in S&W ook te doen. Die klein mannetjie is ons kngste kleinseun Dirkie en ten tye van die neem van die foto was hy 8 maande oud. Vandag is hy ‘n ernstige Gr R leerder
Editor vra: “ Ek het die foto al ‘n geruime tyd terug verwerk maar ek wonder oor die voetjie wat nie in die raam is nie. Pla dit of is daar genoeg ander detail om die aandag van die “af” voetjie weg te neem?
Canon 50SX HS Powershot |
Brandpuntafstand : 14.95 mm |
Tyd 1/1000 sek |
f/5.6 |
ISO 160 |
Auto Mode |
Topaz : Simplify-Painting : Painting Colorful III |
Comments