Hennie Cronjé Ook ‘n pragtige kunswerk, wat jy baie goed uitgevoer het. Hierdie is een van die min foto’s waar die filter wat jy gebruik het regtig goed werk. Dis pla gladnie enis eintlik mooi. Goed gedoen!
Hierdie blommetjie is so groot soos my duimnael. (Miskien kan julle help, ek wil 'n perspektieffoto hier in die kommentaarboksie laai, maar wanneer ek op die "image icon" klik en die perspektieffoto laai, vervang die perspektieffoto my hooffoto en…
Hennie Cronjé Dis uitstekend gedoen met die druppeltjies wat die kersie op die koek is. Die agtergrond is pragtig en goed gedoen. Dit wil my voorkom asof hiedie foto baie klein is (miskien baie gecrop). As dit so is, het dit dalk te doen met die verplasing vd…
Foto heelwat gecrop. Besoek aan Houtbaai met net Canon Powershot A3100 IS maar kon nie die foto los nie! Sou graag eerder die 600D in my hand wou hê, maar ...............
Hennie Cronjé Dis pragtig met hope atmosfeer. mooi skerp ook met goeie beligting. Die voël vorm 'n baie goeie en sterk fokuspunt. Baie mooi - dis uitstekend gedoen!
yesterday
Tersia Weitsz Ek hou van die silhoeete van voel en takkies met mooi agtergrond
Die drie-benige Orca van PetroSA ontstel sommiges omdat hul voel dit belemmer Mosselbaai se asemrowende see-uitsigte. Ander het gewoond geraak aan die reusagtige metaal-monster wat saans flikkerliggies soos 'n kersboom vertoon ... dit word nie tans…
Geparkeer tussen ander voertuie, jammer dat dit nie 'skoon' is om die kar nie en ek gaan ook nie eers probeer nie, so sien dit maar as 'n wys foto. Dankie vir kyk en kommentaar op stert van die Cobra
Om hierdie foto in Photoshop te maak of m.b.v. meervoudige beligting is baie maklik. Om dit in-kamera met een druk van die knoppie te doen is 'n perd van 'n ander kleur, veral omdat dit blind en in spieëlbeeld gedoen word. Die kamera is 5 keer…
Comments