Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Die Woestynroos se blom is piep klein. Hier het ek die makrolens nader gesleep om te help
Canon 7D MK I met Sigma 105mm 1:2.8 Makro lens |
Brandpuntafstand : 105 mm |
Tyd 1/500 sek |
f/3.5 |
ISO 100 |
Exp Bias : 0 Stop |
AV Mode |
3-Poot |
Comments