Oplaai van foto's

Hallo Almal Ek probeer nog uitvind waarom sommige mense sukkel met die oplaai van foto's. Hou julle op hoogte. Groete Igno
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Dagsê Igno - Help asb! Indien ek FS alle foto's oopmaak, verskyn die fotos's vertikaal op die skerm en ek kan nie foto's oplaai nie! Baie dankie en groot waardering vir die voorreg om 'n fotoskoler te kan wees! Seën vir julle. Rassie van Graan.
  • Ons werk nog aan die probleem en wag vir die Amerikaners om te help...
    Groete
    Igno
  • Dag Igno
    Verskoon my onkunde asb, maar is 'n "Password reset" dalk nie die antw nie? Ek kan "unsubscribe", maar kan dan ook al my reeds geplaasde foto's verloor.
    Groete
    Hendrik
This reply was deleted.
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html