Dagsê Igno - Help asb! Indien ek FS alle foto's oopmaak, verskyn die fotos's vertikaal op die skerm en ek kan nie foto's oplaai nie! Baie dankie en groot waardering vir die voorreg om 'n fotoskoler te kan wees! Seën vir julle. Rassie van Graan.
Dag Igno
Verskoon my onkunde asb, maar is 'n "Password reset" dalk nie die antw nie? Ek kan "unsubscribe", maar kan dan ook al my reeds geplaasde foto's verloor.
Groete
Hendrik
Comments
Groete
Igno
Verskoon my onkunde asb, maar is 'n "Password reset" dalk nie die antw nie? Ek kan "unsubscribe", maar kan dan ook al my reeds geplaasde foto's verloor.
Groete
Hendrik