Gratis e-boek in PDF formaat

Ek deel graag die volgende met julle. HPH Publishing het 'n kompetisie tydens vlak 5 van inperking van stapel gestuur waarin fotograwe uitgenooi was om hulle foto's tydens hierdie tydperk in te stuur. Die uitgewers het toe die beste foto's gekies en 'n boek uitgegee met die titel "Garden Lockdown." Ek is so spyt ons het nie daarvan geweet nie, dan kon ons deelgeneem het. Baie van die foto's op Fotoskool sou beslis goed gevaar het in hierdie kompetisie.
Om die boek gratis af te laai, gaan na maroelamedia.co.za, klik op "Afrikaans", dan "boeke" en julle behoort die boek daar te kry.

E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Ek het die boek toevallig in 'n ander fotografieforum raakgeloop en kan dit beslis aanbeveel!

This reply was deleted.
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html