Oplaai van foto’s probleem

Hallo Fotoskool,

Ons werk aan die probleem dat foto’s nie opgelaai kan word nie.

Ek is ongelukkig tans in swak seingebied, maar ek hou julle op hoogte.

groete

igno

E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Baie bly ons lewe weer...

  • Dat ons weer "up and running" is, is net aan jou en die span te danke. 1000de dankies Igno. 'n Mens mis nogal die klas as dit "gesluit" is

This reply was deleted.
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html