VERKLEINING VAN FOTO'S

Die afgelope tyd het party Fotoskolers probleme ondervind om foto's gelaai te kry. Dit wil vir my en Igno voorkom asof die hoofrede is dat die foto's te groot is. Daarom wil ons voorstel dat julle jul foto's eers verklein voordat julle dit laai. Maak dit eers 72 dpi (dots per inch). As dit 'n landskapsfoto is, maak die wydte 1024-2000 piksels. Die hoogte sal self daarby aanpas. As dit 'n portret formaat is, maak die wydte dan 768-1000 piksels. Weer eens sal die hoogte dan daarby aanpas.

Hennie Cronjé

E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Hennie, verskoon dat hierlangs my probleem stel. Ek kan nie Fotoskool oopgemaak kry nie. Sou ek Fotoskool op Google insleutel, kry ek net 'n aantal groen blokkies langs die linkerkantse kanlyn af met die name van die fotograwe en die name van die foto's daarby. Help asseblief en baie dankie en waardering.
This reply was deleted.
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html