Gebruik Gimp om een kleur in foto te hou

Views: 316
Get Embed Code
In hierdie kort videoles wys ek kortliks hoe om van GIMP gebruik te maak en net een kleur in 'n foto te behou. Dieselfde tegniek is net so maklik in Photoshop deur van die Hue/Saturation funksie gebruik te maak.

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

E-mail me when people leave their comments –
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html