Hier gesels ek oor die natuurlike rame wat ons in die natuur kry en kan gebruik om ons landskapfoto's meer impak te gee. Loer gerus hoeveel "rame" julle kan raakloop as julle weer foto's neem. Rame is die gids wat die oog begelei na die foto se belangrikste element.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Comments