vinnige les oor actions

Views: 303
Get Embed Code
Deon Smit het my gevra om te wys hoe mens 'n raampie vinnig om jou foto plaas deur van actions gebruik te maak. Hierdie is 'n baie vinnige kort lessie, maar ek hoop dit help. Die volgende stap sal die automate funksie wees.

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Hallo Antoinette - dit was op Photoshop. Groete, Igno
This reply was deleted.
E-mail me when people leave their comments –
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html