In ons eerste gesprek gesels Igno met Fanie Laubscher oor die stories agter Fanie se foto's. Skink gerus 'n glasie wyn, 'n koppie tee of koffie, of 'n koeldrank - en kom kyk en leer saam. Let wel, weens die video kwaliteit mag die foto's dalk nie so skerp lyk soos hulle werklik is nie.